Lovit art

Lovit art Om kreatief te wees en te skep met inke is een vd mees bevredigendste meduims om mee te werk. Minelle ontwerpers klere

By loveit art leef ons ons kreatiewe denke uit en geniet elke sekonde daarvan. Dis n tegniek wat jou vashou en eenmaak van jou uitleef van pen en ink

09/09/2025
Minelle clothing kliente wat ons facebookblad LovitArt wil volg het 3 dae tyd  voor ons ons ou facebookblad Minelle clot...
24/10/2024

Minelle clothing kliente wat ons facebookblad LovitArt wil volg het 3 dae tyd voor ons ons ou facebookblad Minelle clothing sluit. Like asb ons nuwe blad '' LovitArt'' en volg ons gerus. Ons het ook n blad Sjiek verwe (Tjhoko soos adverteer oo TV.. In oa plan v aksie) tjhoko borg ook nou die program klein paradys op kanaal 144 wat vanaand 24 Okt om 8 uur begin!! Kuns werke op LovitArt blad sal ook te koop aangebied word. Vir enige inligting inbox of whatsapp ons op kontak no wat op ons blad verskyn en miet dit nie mis nie!!!

Kennisgewing aan al ons kliente.. Minelle clothing se facebookblad sluit eersdaags. Indien u ons kunswerk LoveitArt verd...
23/10/2024

Kennisgewing aan al ons kliente.. Minelle clothing se facebookblad sluit eersdaags. Indien u ons kunswerk LoveitArt verder wil volg is julle welkom om ons'' nuwe' 'LoveitArt facebookblad te like en ons te volg Die kunswerke sal ook te koop wees. Indien u enige inligting benodig sal ons no.ook binnekort op LoveitArt se facebookblad verskyn!!

11/10/2024

Kennisgewing. Minelle clothing se blad gaan verander na Loveit art omdat die klere uitfaseer het Hou gerus hierdie art en craft blad dop maar like ook Sjiek verwe en word deel van ons Tjhoko familie. Baie idees om jiu huis mooi te maak en ook om tjhoko reg te gebruik. Ons beskik ook oor n tjhomo fasiliteerder sertifikaat Die blad het reeds verander maar die naam eers oor n week Loveitart werke sal hier adverteer en ook verkoop word. Hou gerus dop!!

Kontak eienaars!!
15/06/2024

Kontak eienaars!!

30/05/2024

Grooooot afslag op klere solank voorraad hou. Kontak 0726003989

Hallo Tjhokolitters.Onscis v dag oop van 8vm tot 6 nm. Jou plek al bespreek vir ons dromverf lag en kuier oggend op 11 M...
16/04/2024

Hallo Tjhokolitters.Onscis v dag oop van 8vm tot 6 nm. Jou plek al bespreek vir ons dromverf lag en kuier oggend op 11 Mei.Kontak my vir meer inligting!!

Nuwe voorraad is hier!!
26/01/2024

Nuwe voorraad is hier!!

07/01/2024

En hoede wil sy dra. Elke dag nou n ander een op die kop en jy durf hom nie afhaal nie want Miemie is''COOL'' WAT verstaan julle grootmense nie??

Address

8 Str 19. . . Naboomspruit
Limpopo
0560

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lovit art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share