07/09/2022
Naand dames. Ek is opsoek na wol wat jul nie meer gebruik nie. Ons het behoeftige bejaardes wat wil terug gee in die gemeenskap, en wil begin brei / hekel vir 2023 winter vir kombersies aan ons eie behoeftige volk. Baie dankie 🙏🙏
n Plekkie waar ons lekker kan gesels en dan ook ekstra goedjies verkoop. Dis hier 2aar ons kan leer,
38 Erica Str, Verwoerdpark, Alberton 1459
Alberton
1410
Be the first to know and let us send you an email when Naaldwerk vriendinne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Naaldwerk vriendinne: