18/07/2022
Hallooooo mensies! SO jammer ek was so skaars die laaste ruk was dinge so bietjie dol tussen my "normale" werk, die kinders en sommer net die lewe. Maar Lala-buy-Babies is nog al die pad aan die gang agter die skerms... π€ Baba Lily is veilig by haar nuwe tuiste al die pad in Worcester by mamma Melanie Heyns so ek kan nou met julle ook die foto's deel ππ» My eerste rooikoppie en verseker nie my laaste nie! π€ππ