03/11/2026
Oulike Beker stelletjies wat as n pragtige geskenkie maak. Hierdie beker stelletjies het n kragtige boodskap op wat nie net n standaar koffie beker is nie maar loop met n besonderse verhaal saam.
Binne is daar n Boekmerkie, Pen, Highligter, sleutel houer en sticky notes slegs vir 130.00.
Daar is net 9 beker pakkies oor. Alle fondse gaan aan Choisest Graces Ministry vir bediening, bybelsaai en hulp fonds.
Kontak ons via whatsapp vir aankope 0631522378