TjooTjoo - iets vir elke baba

TjooTjoo - iets vir elke baba Handgemaakte produkte vir baba's en peuters. Elke item word sorgvuldig beplan en handgemaak. Daar is iets vir elke baba. There is something for every baby.

TjooTjoo spesialiseer in produkte vir baba's en peuters, van sagte speelgoed, aktiwiteitsblokke, spoegdoeke, borslappies, dummy clips en meer. Ons probeer ook sover moontlik om te hou by die kliënt se kleurskema en tema. Dit is daardie unieke item vir jou baba en ook 'n mooi persoonlike geskenk vir 'n spesiale baba in jou lewe. TjooTjoo specializes in products for babies and toddlers, from soft to

ys, activity blocks, burp cloths, bibs, dummy clips and more. Each item is carefully planned and handcrafted. We also try to stick to the client's color scheme and theme as much as possible. It is that unique item for your baby and also a lovely personalized gift for a special baby in your life.

’n Kindjie is vir ons gebore - wat ’n heugelike tyding! ’n Kindjie met onmeetlike liefde, genade en hoop. Mag hierdie Ke...
24/12/2022

’n Kindjie is vir ons gebore - wat ’n heugelike tyding! ’n Kindjie met onmeetlike liefde, genade en hoop. Mag hierdie Kersgety gevier word met baie liefde, omgee en Sy teenwoordigheid oral om ons. Liefde, vrede en vreugde vir almal. Geseënde Christusfees!
Maar die engel het hulle gerusgestel: “Moenie bang wees nie!” het hy gesê. “Ek bring vir julle goeie nuus wat groot blydskap vir almal inhou! Die Verlosser - ja, die Messias, die Here - is vannag in Betlehem, die tuisdorp van Dawid, gebore!
Lukas 2:10-11

Dit is só 'n voorreg om hierdie eerste stelletjie van TjooTjoo met julle te deel. Spesiaal gemaak vir ons dierbare vrien...
29/11/2022

Dit is só 'n voorreg om hierdie eerste stelletjie van TjooTjoo met julle te deel. Spesiaal gemaak vir ons dierbare vriende se dogtertjie. Die mooiste aktiwiteitsblok, spoegdoeke, dummy clip en sensoriese kameelperd.

Kleure en temas is aanpasbaar en elke bestelling word uniek gemaak. Ons kan nie wag om vir julle iets spesiaal te maak nie. 🥰

Julle wonder dalk waarom ons so stil geraak het...Wel, what a journey it has been! Vir jare bid ons al vir die regte gel...
29/11/2022

Julle wonder dalk waarom ons so stil geraak het...

Wel, what a journey it has been! Vir jare bid ons al vir die regte geleentheid en die regte tyd om te verhuis na Nederland, en vanjaar 20 Oktober het ons veilig hier aangeland en kan ons net dankie sê vir wat die Here tot dusver vir ons kom doen het.

Ons is bitter bevoorreg om vir die eerste 3 maande in 'n plaasgemeenskap te woon, dis so lekker stil en rustig, met perde, beeste en hoenders rondom ons wanneer ons vir 'n wandeling gaan en die mooiste mooi herfskleure en winter wat nou inkom. Ons is regtig so geseënd en dankbaar vir hierdie nuwe geleentheid.

Wat beteken dit vir TjooTjoo - iets vir elke baba? Ons vind nog ons voete hier in Nederland en het natuurlik baie admin (wat my effe besig hou), maar my m**s gaan steeds voort met TjooTjoo in Suid-Afrika en ek sal nog steeds haar produkte hier adverteer namens haar. Voel vry om ons te kontak vir enige navrae. ❤

Hallo Lente! 🌸
01/09/2022

Hallo Lente! 🌸

It all began with a very special order for loved ones expecting a little girl and wanting to put a personalized touch to...
05/08/2022

It all began with a very special order for loved ones expecting a little girl and wanting to put a personalized touch to it. From there TjooTjoo was birthed.

I am very excited about this new venture of my mom. Since the birth of our son, she has been loving to make him all sort...
29/07/2022

I am very excited about this new venture of my mom. Since the birth of our son, she has been loving to make him all sorts of things from bibs, burp cloths, a pillow bed, toys and so much more! It is my privilege to share that she has decided to make her sewing hobby a part time small business and share her passion with you all. Keep your eyes peeled for a glimpse of some of the products she has been busy with lately.

Looking forward to sharing it with you all!

From an excited and proud daughter,
Chantél Xx

Address

Brackenfell

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TjooTjoo - iets vir elke baba posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TjooTjoo - iets vir elke baba:

Share