Beauté Kwiltwinkel

Beauté Kwiltwinkel Beauté Kwiltwinkel is jou eenstop winkel vir~ 100% Katoen Kwiltlap, watteersel, kwiltbenodigdhede, geskenke

13/11/2025
Geniet al die Nuwe Lap. Stuur gerus jou Kleur Palet en ek pak n Kit van jou keuse. Ek Sny ook Jelly Rolls van jou keuse....
12/11/2025

Geniet al die Nuwe Lap. Stuur gerus jou Kleur Palet en ek pak n Kit van jou keuse. Ek Sny ook Jelly Rolls van jou keuse. Watsapp orders Hannelie 083 305 6632

Beauté Lapwinkel is 10 jaar oud!!. Dankie vir elke kliënt se ondersteuning. Ek bederf jul graag met n afslag week. Stuur...
01/10/2025

Beauté Lapwinkel is 10 jaar oud!!. Dankie vir elke kliënt se ondersteuning. Ek bederf jul graag met n afslag week. Stuur gerus op Watsapp jou Kleurpalet of behoefte en ek help jou so. Hannelie 083 305 6632

Geniet al die nuwe lappe vir jou volgende projek!! Ek pak kits volgens jou patroon en Kleurkaart!! Ek sny ook Jelly Roll...
20/05/2025

Geniet al die nuwe lappe vir jou volgende projek!! Ek pak kits volgens jou patroon en Kleurkaart!! Ek sny ook Jelly Rolls volgens jou keuse lap. !! kontak my op Watsapp by 083 305 6632.

04/02/2025
Kom Geniet 3 dae se wegbreek saam met mede Kwilters!! Kontak Hannelie 083 305 6632 # Quilt # Fabric
03/02/2025

Kom Geniet 3 dae se wegbreek saam met mede Kwilters!!
Kontak Hannelie 083 305 6632
# Quilt
# Fabric

Beauté wens julle almal ń Voorspoedige Nuwe Jaar toe met baie Nuwe Lappies Projekte!! Ons spring weg met nuwe lap uit ve...
10/01/2025

Beauté wens julle almal ń Voorspoedige Nuwe Jaar toe met baie Nuwe Lappies Projekte!! Ons spring weg met nuwe lap uit verskillende Reekse.
Beauté help met uitwerk van hoeveelhede lap vir ń Patroon
Sny van Kits
Sny van Jelly Rolls van jou keuse

Watsapp Bestellings is welkom Hannelie 083 305 6632

Sluit Vrouemaand op n hoë noot af met Lappies!! Kontak Hannelie 083 305 6632 vir Watsapp bestellings!!
29/08/2024

Sluit Vrouemaand op n hoë noot af met Lappies!! Kontak Hannelie 083 305 6632 vir Watsapp bestellings!!

Address

Bultfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27833056632

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beauté Kwiltwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beauté Kwiltwinkel:

Share