22/11/2025
Good day Easy Bru Fam ❤️
Die persoon wat vandag die score prediction presies kan kry van die Sanlam Boland Top 12 sal ‘n free Easy Bru Tshirt kry.
Dit sal slegs geldig wees op Duncan Plaatjies se onderhoude.
Alle sterkte vir al die spanne wat vandag speel. Daars net een land, dis Boland 🖤💛