KomJong

KomJong Altyd Lus vir iets nuut. T-hemde en keppies nou beskikbaar! KomJong! maak gou.
(2)

Dit is Vrydag en wat beteken dit....dit is tyd vir braai en rugby die naweek. Geniet julle naweek!
18/08/2023

Dit is Vrydag en wat beteken dit....dit is tyd vir braai en rugby die naweek. Geniet julle naweek!

So op 'n lekker kort week en naweek wat vir ons loer! 🍻Gaan bestel jou t-hemp of keppie op ons webtuiste: πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡www.komjong...
11/08/2023

So op 'n lekker kort week en naweek wat vir ons loer! 🍻

Gaan bestel jou t-hemp of keppie op ons webtuiste: πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡

www.komjong.co.za

!

Gelukkige Vrouedag aan elke kosbare vrou.πŸ’•
09/08/2023

Gelukkige Vrouedag aan elke kosbare vrou.πŸ’•

Hierdie pragtige pop met haar KomJong! hempie. Sy is 'n trotse unicorn.Bestel joune vandag. www.komjong.co.za
19/07/2023

Hierdie pragtige pop met haar KomJong! hempie. Sy is 'n trotse unicorn.

Bestel joune vandag.
www.komjong.co.za

Dit is amper naweek! Like & Share so bietjie ons Facebook & Instagram pages. 🀩
07/07/2023

Dit is amper naweek! Like & Share so bietjie ons Facebook & Instagram pages. 🀩

Wat is lekkerder as 'n warm koppie koffie of hot chocolate op so koue winters oggend. β˜•οΈπŸ«–
28/06/2023

Wat is lekkerder as 'n warm koppie koffie of hot chocolate op so koue winters oggend. β˜•οΈπŸ«–

Byt vas...Dis amper naweek!πŸ’₯πŸ₯©
09/06/2023

Byt vas...Dis amper naweek!πŸ’₯πŸ₯©

Vandag verjaar hierdie ongelooflike mens met β€˜n hart van goud. Mag dit jou tyd wees waar jy net sal skyn en mag jou nuwe...
26/05/2023

Vandag verjaar hierdie ongelooflike mens met β€˜n hart van goud. Mag dit jou tyd wees waar jy net sal skyn en mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met net die mooiste drome! ❀

Sommer so op 'n lekker Dinsdag!
16/05/2023

Sommer so op 'n lekker Dinsdag!

Trots om een van julle Ambassadeurs te kan wees. β€οΈπŸ™πŸ€— Grace Garments & Funky Scissors Hair Ambassador 2023 - Tanya de K*...
13/05/2023

Trots om een van julle Ambassadeurs te kan wees. β€οΈπŸ™πŸ€— Grace Garments & Funky Scissors Hair Ambassador 2023 - Tanya de K**k

Ontmoet GraceGarments se Ambassadeur πŸ™Œ

Tanya De K**k 😍

Vandag is Internationale Lupus Dag. Ons d**k aan elkeen wat iemand deur hierdie aaklige siekte verloor het as ook die va...
10/05/2023

Vandag is Internationale Lupus Dag. Ons d**k aan elkeen wat iemand deur hierdie aaklige siekte verloor het as ook die van julle wat daarmee gediagnoseer is. πŸŽ—

Vandag is Internasionale Brandweermansdag, 'n tyd om die opofferings van vorige brandbestryders te eer en te onthou wat ...
04/05/2023

Vandag is Internasionale Brandweermansdag, 'n tyd om die opofferings van vorige brandbestryders te eer en te onthou wat die uiteindelike opoffering betaal het terwyl hulle hul gemeenskappe beskerm het. Dit is ook 'n dag om waardering te betoon aan die toegewyde brandbestryders wat deur die jaar gedien het, en steeds dien. Dankie vir alles wat jy gedoen het en nog doen. Ons waardeer elkeen van julle opreg. πŸ”₯

Address

Monte Vista
Cape Town

Telephone

+27763747155

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KomJong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share