Windpomp Clothing.co

Windpomp Clothing.co Ons Fokus op die Afrikaanse Boere mark. Iets Uniek wat jy nie in die winkel sal kry nie. Windpomp is

Windpomp hempie🇿🇦🫶🔥
21/02/2026

Windpomp hempie🇿🇦🫶🔥




Vat nie K&K nieEk bly n Boer 👚
18/02/2026

Vat nie K&K nie
Ek bly n Boer 👚


18/02/2026

Behind the scenes✌️

18/02/2026

Sneak peak🫶🔥

18/02/2026

Windpomp Clothing PTY is BACK 🔥
And we’re coming back stronger than ever with a fresh new range that’s got that real wind in your sails energy!
For personal reasons, I had to step away for a bit and take a breather. Life happens, and sometimes you need to pause to come back better. I’m truly sorry for going quiet no new drops, no promotions, and those messages that went unanswered. Dankie vir die geduld en support van almal wat nog gewag het. Julle weet wie julle is ❤️
But now, Now it’s time. The new collection is here, bigger, bolder, and more YOU than ever before. Proudly South African, proudly unique, and made for the people who live life unapologetically.
Drop a 🔥 if you’re ready for the comeback, or DM me what you want to see first (sizes, colours, new designs.

Windpomp Clothing PTY is TERUG 🔥
En ons kom terug soos nooit tevore nie met ’n splinternuwe reeks wat wind in jou seile gaan sit!
Om persoonlike redes moes ek ’n rukkie wegvat en asemskep. Die lewe gebeur, en partykeer moet jy stop om sterker terug te kom. Jammer vir die stilte geen nuwe drops, geen promosies, en daai messages wat ek nie beantwoord het nie. Baie dankie vir die geduld en liefde van almal wat nog gewag het. Julle is legends ❤️
Maar nou, Nou is dit tyd. Die nuwe range is hier groter, sterker, en nog meer ONS as ooit. Trots Suid-Afrikaans, trots uniek, en gemaak vir die mense wat lewe sonder verskonings.
Drop ’n 🔥 as jy reg is vir die comeback!!!

Windpomp Clothing PTY letting the wind move you, again.
Baie liefde,
Chanté Laas

Mooi boeremeisie spog lekker met haar windpomp beanie om alles warm te hou👌🥰🙃    😉Theané De Klerk
13/07/2025

Mooi boeremeisie spog lekker met haar windpomp beanie om alles warm te hou👌🥰🙃


😉

Theané De Klerk

27/02/2025
🧢 Trotse Windpomp Klient 😅😅😅
22/01/2025

🧢 Trotse Windpomp Klient 😅😅😅

🧢🧢☕️🔥
22/01/2025

🧢🧢☕️🔥

Windpomp Keppies 🔥🔥
22/01/2025

Windpomp Keppies 🔥🔥

Address

Cape Town

Telephone

+27832555281

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windpomp Clothing.co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Windpomp Clothing.co:

Share