The White Space

The White Space Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The White Space, Apparel & Clothing, 32 Louw Wepener Street, Dan Pienaar.

03/09/2026

🌸 Hallo, Lente! 🌸
Lente is uiteindelik hier, en ons kan dit sommer in die winkel voel! πŸ’•πŸŒΌ Vars nuwe klere, vrolike kleure en al die mooiste nuwe seisoen-items het opgedaag! ✨

Kom maak gerus ’n draai 🌟julle wil dit beslis nie mis nie! πŸ›οΈ

25/08/2026

GIFTS / DINNER 🍽️ ons het jou BACK ✨
UNIQUE luxury Napkins van The Hot Mess Hostess
verskillende kleure en temas πŸ‘πŸ»πŸ₯°πŸ‡

25/08/2026

SPRING - we see youu ! πŸƒπŸŒΈπŸ’πŸŒž
MOOISTE kleurvolste mandjies beskikbaar
KOM LOER gerus !!

25/08/2026

THE WHITE SPACE πŸ€πŸ–€πŸ€

24/08/2026

BEIGE CORDUROY BROEK !!
in winkel beskikbaar - handmade met liefde deur Gwennie πŸ₯°
Gaan gryp jou boek vandag ⭐️

20/08/2026

BEIGE CORDUROY PANTS DROP !!! 🀎✨
model dra size 8 , nog 1 HANDMADE size 10 beskikbaar in winkel !!πŸ₯° gaan virseker hom DADELIK !

πŸ“ The White Space Bloem
Laatweet ons in die comments of julle meer van dit sal wil hΓͺ πŸ‘€βœ¨

20/08/2026

✨ JULLE ONTHOU DIE PROSES ? ✨

Die excitement is uiteindelik HIER! πŸ₯ΉπŸ€Ž Julle het saam gekyk hoe Gwennie aan hierdie spesiale broek gewerk het β€” en nou is die eindresultaat uiteindelik beskikbaar! 🫢🏼

Ons het EEN unieke corduroy-broek beskikbaar, Size 10, spesiaal handgemaak deur ons ongelooflik talentvolle designer, Gwennie. 🀎

En wanneer ons sΓͺ EEN, bedoel ons EEN! πŸ‘€

Laat weet ons in die comments as julle graag nog van hierdie beauties wil sien β€” ons wil weet! πŸ‘‡πŸΌβœ¨

✨Fun FRIDAY, smullekker koffie & spesiale aflsag op ons pragklere β€” the perfect FIX! πŸ›οΈβ˜•πŸͺDuisende dankie Koffie Fix Bloe...
14/08/2026

✨Fun FRIDAY, smullekker koffie & spesiale aflsag op ons pragklere β€” the perfect FIX! πŸ›οΈβ˜•πŸͺ

Duisende dankie Koffie Fix Bloemfontein πŸ€ΈπŸΌβ€β™€οΈjulle is GEES⭐️
Ons sien uit vir n volgende Vrydag saam en gaan VIRSEKER weer lekker kuier. πŸͺπŸ₯°

Hou ons dop β€” something exciting is brewing!

12/08/2026

✨ IETS SPESIAALS. IETS UNIEKS. ✨ vir EEN SPESIALE VROU in vroue maand !! ✨

Gwennie het die mooiste , handgemaakde broek gemaak wat ons gaan bekendstel op ons media later 😍

Kom bederf jouself met die unieke stuk wat daar net een van is die maand vir Vroue maand ! 🌸

Laatweet ons in die comments of julle van dit hou en meer sulke unieke handgemaakde statement stukke soek ? πŸ‘€πŸ˜

Hou ons dop op ons media πŸŒΏπŸ’‘πŸ§˜πŸΌβ€β™€οΈ

12/08/2026

✨ ALLES WAT JY SOEK, OP ÉÉN PLEK! ✨

Van pragtige klere & juwele tot unieke geskenke, en soveel meer! πŸ›οΈπŸŒΏπŸ’Ž

Kom maak ’n draai, loer gerus rond en ontdek iets besonders. 🀍

Ons sien uit om jou te sien! 🫢

Address

32 Louw Wepener Street
Dan Pienaar
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The White Space posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share