09/06/2026
🌿📦 Die HARTKLOP BOKS 📦🌿
’n Geskenkpak só spesiaal… dit dra die klop van hoop, van liefde, van nuwe lewe.
Dis vir die mamma wat pas uitgevind het:
“Ek dra nou meer as net myself…”
Dis vir die vrou wat lank gewag het, gehoop het, gebid het.
Dis vir die eerste hartklop wat jou hele wêreld verander.
💚 Wat jy binne sal vind:
💗 ’n Mini hartkussing – handgemaak met liefde, simboliseer daardie heel eerste klop.
🧼 ’n Laventel Boerseep met scrubby – vir sagte oomblikke van rus en selfsorg.
🌱 ’n Plant Houertjie & saadjies – groei saam, soos julle reis begin.
📜 ’n Gedrukte kaart met ’n hart-boodskap wat jy nie sal vergeet nie.
🔑 ’n Handgemaakte sleutelhouer – “Mamma in wording”, vir daaglikse herinnering.
📖 ’n Mini harte dagboekie – “My hart se geheime vir jou” – vir trane, drome & dankbaarheid.
---
🎀 Hierdie is nie net ’n geskenk nie.
Dis ’n boks vol emosie. ’n Boks vol betekenis.
Geskep met trane van dankbaarheid en hande vol liefde.
🌸 Laat dit die eerste geskenk wees wat 'n mamma ontvang –
nog vóór die wêreld weet, weet sy...
dat iemand verstaan.
🔔 Bestellings nou oop!
@ R330