D's Sewing Lounge

D's Sewing Lounge Sewing to your needs

IMPORTANT INFO!!!!
13/05/2026

IMPORTANT INFO!!!!

10/05/2026
10/05/2026

Demo nr 1 - Plain Jane / Eenvoudige Jane

Hoekom "plain / eenvoudige Jane" ?

Sak met sakkie binne en sakkie buite , geen "faff"

Perfek om vinnig gou uit te gaan of selfs na n piekniek /strand toe of n braai.

Voorraad sal volg... unieke kleure en "prints"

🤩 🤩 🤩 🤩

01/05/2026
Vir n klein besigheid is sulke terugvoering wonderlik!!!!Dit gee mens daai gerus dat al daai ure se werk, so so die moei...
01/05/2026

Vir n klein besigheid is sulke terugvoering wonderlik!!!!
Dit gee mens daai gerus dat al daai ure se werk, so so die moeite werd is.
Baie dankie vir die dame se ondersteuning en ek weet sommer ay gaan die sak baie geniet.

Die is n sak wat gemaak is om gebruik te word vir strand toe gaan of selfs net wanneer jy uitgaan.
Groot genoeg om alles daarin te kan pak.

Just love my creations!!!!!!

Plain but beautiful!!!!!

Equestrian needs ☺️☺️made on order.Different fabrics to be used to fit your style.Contact for prices.
10/04/2026

Equestrian needs ☺️☺️
made on order.

Different fabrics to be used to fit your style.

Contact for prices.

Address

Garden Route
Witbank
6525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D's Sewing Lounge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share