24/03/2026
Van die plaas tot in Saudi Arabia 🤍🐑✈️
Hierdie sagte, natuurlike skaapvel het veilig by sy nuwe huis aangekom – regoor die wêreld – om ‘n klein baba warm, gemaklik en geborge te hou.
Nog een is reeds oppad… en my hart is so vol om te weet iets so eenvoudig en natuurlik van hier af kan deel wees van ‘n baba se eerste herinneringe, selfs kilometers ver weg .
Dankie vir julle ondersteuning en vertroue 🤍