Da-Vat-Hy

Da-Vat-Hy Die "all-rounder" doek > Da-Vat-Hy! BraaiBrasse,BraaiBellas,BraaiChops,BraaiBrakke,Vloekdoek, BraaiBiltong, BraaiDroëwors

SPECIAL 👉 R200 each 👉 ONLY  in the following sizes:📌XXL x 2📌L x 1📌S x 2📲082 210 0102 📲
07/07/2025

SPECIAL 👉 R200 each 👉 ONLY in the following sizes:
📌XXL x 2
📌L x 1
📌S x 2
📲082 210 0102 📲

What is NEW❓Biltong & Droëwors ❗R1️⃣1️⃣5️⃣ for 160 biltong wheels 😍R 1️⃣3️⃣0️⃣ for 40 x 18cm sticks 😍📲072 290 8449 📲Avai...
24/02/2025

What is NEW❓Biltong & Droëwors ❗
R1️⃣1️⃣5️⃣ for 160 biltong wheels 😍
R 1️⃣3️⃣0️⃣ for 40 x 18cm sticks 😍
📲072 290 8449 📲
Available in the Garden Route Area 📌

Daar vat hy, wie of WAT⁉️Die "all-rounder" vadoek, dis wat❗Hoekom die naam Da-Vat-Hy⁉️Well well well, the story goes lik...
30/11/2023

Daar vat hy, wie of WAT⁉️
Die "all-rounder" vadoek, dis wat❗
Hoekom die naam Da-Vat-Hy⁉️
Well well well, the story goes like so...
Tipiese Suid-Afrikaaners wat altyd vinnig en fluks wil wees, hoekom sal ons sê vatdoek as ons dit kan afkort en sê vadoek⁉️
Die nederige vadoek se naam kom van afkortings deur die jare vir die mense van Afrika en voilà so is die Vadoek gedoop ❗
Our broekie, doek, “kopdoek” are (to be funny) /is for all the BraaiBrasse, BraaiBella's, BraaiChops & BraakBrakke out there!
Nie net vir braai nie 🥩
Jou nuwe favorite vloekdoek, braaibroek, troetelbroek of varsvleisbroek.
Nie nodig om n vloermoer te gooi nie, bestel vir jou vandag 📱
Net soos elke brak(nie pan nie😉) kry elke doek ook sy dag! En wat beter as ‘n BraaiDag!?
WhatsApp 082 210 0102

23/11/2023

Wys jou Muis Mammie🤣

Die "all-rounder" doek > Da-Vat-Hy! BraaiBrasse,BraaiBellas,BraaiChops,BraaiBrakke,Vloekdoek, BraaiBiltong, BraaiDroëwors

23/11/2023

Wys Jou Vleis Pappie 🥩

Open for ORDERS🥩🥩🥩Female, Male & Kids sizes🔥Small, Medium, Large🆕️WhatsApp  082 210 0102
23/11/2023

Open for ORDERS🥩🥩🥩
Female, Male & Kids sizes🔥
Small, Medium, Large🆕️
WhatsApp 082 210 0102

WEN WEN WEN‼️‼️‼️Watter "tag" kies ons❓️❓️❓️
01/08/2023

WEN WEN WEN‼️‼️‼️
Watter "tag" kies ons❓️❓️❓️

Address

George
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Da-Vat-Hy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Da-Vat-Hy:

Share