09/06/2026
Ons het mekaar vir die eerste keer fisies ontmoet by die lughawe. My jongste dogter het die oggend Belgie toe gevlieg so mamma se hart was maar seer. Ek wou net huis toe gaan, maar my ma en sussie het bly rondhang by die lughawe. Intussen het Tinus met my sussie gereel dat hy Kaap toe vlieg om my te kom ondersteun. Dit was seker die grootste verrassing van my lewe. Ek sal nooit ooit daardie oomblik en gepaardgaande emosies vergeet nie. 💗
https://www.facebook.com/share/v/1CYrxLRSms/