04/01/2018
Baie geluk aan Kaylee en Paul wat onlangs getrou het! Baie dankie dat julle Mila Mooi gebruik het vir jul hand gemaakte egte leer kruisbande en strikdasse asook n egte leer das ♡
Vir bestellings kontak [email protected]
0828256891