Lag-lag Mamma

Lag-lag Mamma Ek is 'n oud grondslagfase onnie en ma, wat ander mammas wil help om al die balle in die lug te hou, in AFRIKAANS. Jong kinder ontwikkeling geniet baie aandag.

Ons TUISSKOOL en deel ons ervaring. Produkte word bemark om die pot aan die kook te hou.

01/05/2026

The parent who keeps every drawing and report card isn't just sentimental. They're often building physical evidence that the blurred years of caregiving actually happened to them, and that they were truly present for them.

Baie baie dankie man!😆😉Talita Lodewyk, Mercia En Leeanne Cloete, Nadia Hartzenberg Swanepoel, Jeanné Kilian, Antionette ...
01/05/2026

Baie baie dankie man!😆😉Talita Lodewyk, Mercia En Leeanne Cloete, Nadia Hartzenberg Swanepoel, Jeanné Kilian, Antionette Preston, Ge**er Chris, Rachel Dercksen, Derene Lemmer dat julle my blad help groei. Nooi julle maats asseblief!

Onthou Moedersdag is die 10de Mei. Maak seker jy word bederf of bederf die ouma ❤️
29/04/2026

Onthou Moedersdag is die 10de Mei. Maak seker jy word bederf of bederf die ouma ❤️

28/04/2026
Hoe oulik is hierdie projek wat Lag-lag Mamma  vir Slim met Musiek- Jacobsdal gemaak het? Die musiek juffrou plak gesigg...
28/04/2026

Hoe oulik is hierdie projek wat Lag-lag Mamma vir Slim met Musiek- Jacobsdal gemaak het?
Die musiek juffrou plak gesiggies bo aan elke stokkie en gebruik dit in haar lessies.

Sy was so oulik om op aanvraag 'n tuisskool groepie te maak vir ons klompie, op 'n tyd wat ons pas,

As jy 'n tuisskool mamma is, oorweeg gerus om mense soos musiek of dans groepies in jou omgewing te nader, dit is 'n lekker geleentheid vir tuisskolers om mekaar te sien en saam deel te neem aan aktiwiteite.

Jy as mamma kan ook kyk vir geleenthede om self so aktiwiteit aan te bied en 'n inkomste te verdien.

Turning a tragedy to a trend...temporary trend.As jou voorskrif sonbril breek, en jou bestuurslisensie sê jy moet met 'n...
27/04/2026

Turning a tragedy to a trend...temporary trend.

As jou voorskrif sonbril breek, en jou bestuurslisensie sê jy moet met 'n bril bestuur, dan rol jy maar daarmee.

MAAK DIE BESTE VAN 'N SLEGTE SAAK! 😄

Mag julle 3 dag week min tragedie hê en baie BESTE oomblikke.

Deel gerus iets positief- waar 'n blaps eintlik goed uitgedraai het in die comments, so help julle my blad groei. Xx

Terwyl ek besig is met Moedersdag geskenkies vir 'n paar kliente is hierdie pakkies gebore. Perfek vir meisies wat self ...
24/04/2026

Terwyl ek besig is met Moedersdag geskenkies vir 'n paar kliente is hierdie pakkies gebore.
Perfek vir meisies wat self 'n kaartjie wil maak vir Moedersdag of ander spesiale geleenthede.

Hierdie is slegs 'n paar goedjies wat verwag kan word in die pakkie.

Kontak Lag-lag Mamma gerus vir navrae.

Lag-lag Mamma  is 'n amptelike verspreider van Vrek Lekker fudge. Kyk net die oulik Moedersdag geskenkies.
23/04/2026

Lag-lag Mamma is 'n amptelike verspreider van Vrek Lekker fudge. Kyk net die oulik Moedersdag geskenkies.

Goeie more
22/04/2026

Goeie more

"Train up a child in the way he should go; even when he is old he will not depart from it."-Proverbs 22:6

Strangely we get a lot of pushback from Christian parents on this issue. When you send your kids off to public school, they will be taught someone else's worldview, whether you agree with that worldview or not. Period. You do not get to hand-pick your child's teachers. They could be liberal or conservative, Christian or atheist, you have no control over that. You have effectively outsourced your child's upbringing.

"But then they will learn from all kinds of different people, and not just people like you. You are so narrow-minded!"

Think about this for a minute. As a Christian parent, do you really think it's wise to have an atheist influencing your child's mind for 8 hours a day, 5 days a week? "Bad company ruins good character" (1 Cor. 15:33). The Bible says "train your children." It does not say "hand them off to atheists so they can learn from all kinds of people."

But with homeschooling, even when you outsource certain teachers, in online classrooms or programs for example for various subjects, like math, literature, science, etc. (like we do) those teachers are hand-picked by YOU!

This way, you have full control over what is being taught, and therefore, who is influencing your child's mind. This way, no bad ideology, worldviews, or ideas can sneak their way in. It's that simple.

Choose your path. Call it narrow-minded. We call it what the Bible calls it - wisdom.

Ek wonder sommer wat leer die B.Ed studente vandag in 2026. Ek gooi al hierdie nou eers weg en dis al amper 20 jaar gele...
21/04/2026

Ek wonder sommer wat leer die B.Ed studente vandag in 2026.

Ek gooi al hierdie nou eers weg en dis al amper 20 jaar gelede se diktate. Maar ek het toe NOOIT weer in hulle gelees, soos ek gedink het ek sou nie.
Nie eers nou wanneer ek my eie kinders moet leer nie.

Ek wonder of die inligting ooit relevant was. Voel nogal baie of dit wat ons geleer het, maar eintlik net was om ons voor te berei om ouers se rol in te neem nie.

Soos ek kyk na die Gedrags probleme of Risiko gedrag diktate besef ek net juffrouens kan nie alles doen wat die ouers en departement van hulle verwag nie. Vandag se kinders is nie 20 jaar terug se kinders nie en beslis nie 50 jaar terug se kinders nie. Die manier waarop ons hulle onderrig kan dus nie dieselfde wees nie.

Selfs die beste juffrou kan ook nie die nodige aandag en variasie metodes toepas op 'n klaskamer van 30 kinders nie.

Jy as ouer moet bekend wees met jou kind se struikelblokke, want die realiteit is dat meeste kinders vandag iewers met ietsie sukkel. Lees op, gebruik AI, maar doen iets, want jou kind se juffrou kan onmoontlik alleen jou kind na sukses lei.

Bid vir jou kind se juffrouens en onthou dit was jou keuse om 'n ouer te word.

Address

Jacobsdal
8710

Telephone

+27825585539

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lag-lag Mamma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lag-lag Mamma:

Share