Redira Clothing

Redira Clothing Redira Clothing is die nommer een verskaffer van hoë gehalte, kreatiewe klere! Elke kledingstuk word Upington, Kakamas, Augrabies, Northern Cape.

Open your door to the world of fashion with the latest in top trends from top brands such as Jeep, Salomon, Roxy, Quicksilver, Fox, Falke, Jonsson Workwear, CAT, DC, Oneill, Oakley & many more. Redira Clothing is a supplier of the top clothing brands and with a clothing factory we supply custom clothing for school, sport or work and everything in-between. With a wide variety of corporate gifts & b

randing available for your business at Redira Clothing you will be dominating your industry. Visit our website www.redira.co.za for more or like & follow us on facebook: https://www.facebook.com/RediraBrand. We also offer sublimation printing or sublimated golfers, towels, shirts or mix it up with screenprinting.

17/06/2026
17/06/2026

REDIRA CLOTHING
Sedert 1998
WINKELASSISTENTPOS BESKIKBAAR
Redira Clothing WORCESTER nooi aansoeke in vir ’n permanente pos as Winkelassistent. Die suksesvolle kandidaat sal ’n kernrol speel in die daaglikse bedrywighede van die winkel en die handhawing van hoë standaarde van kliëntediens.
PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE
•Doeltreffende bestuur van daaglikse winkelbedrywighede
•Professionele en vriendelike kliëntediens
•Verwerking van verkope en kliëntebestellings
•Handhawing van ’n netjiese en georganiseerde winkelomgewing
MINIMUM VEREISTES
•Relevante ondervinding in die kleinhandelbedryf
•Bewese kennis van Pastel-rekenaarsagteware (noodsaaklik)
•Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
•Betroubaarheid, stiptelikheid en spanwerkvaardighede
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE
📅 1 Julie 2026
AANSOEKPROSEDURE
Stuur ’n volledige Curriculum Vitae sowel as ’n kort motiveringsbrief na:
📧 [email protected]
Slegs gekortlyste kandidate sal gekontak word.

Redira Clothing elke tak se trading hours, kontak besonderhede asook die bemarkingskonsultant in die area se nommer indi...
16/06/2026

Redira Clothing elke tak se trading hours, kontak besonderhede asook die bemarkingskonsultant in die area se nommer indien jy wil hê iemand by jou 'n draai moet kom maak 🥽🧤🦺🧥🥾🪖🧢

Dormex Tyd is om die draai - kontak enige Redira tak vir al jou spuit toerusting 🥽🧥🥾🪖🧤
15/06/2026

Dormex Tyd is om die draai - kontak enige Redira tak vir al jou spuit toerusting 🥽🧥🥾🪖🧤

Winter Special: HMO Seuns en Dogters sporthemde  op voorraad in die winkel 🤩
10/06/2026

Winter Special:
HMO Seuns en Dogters sporthemde op voorraad in die winkel 🤩

WORCESTER !
13/05/2026

WORCESTER !

Address

Plot 1546 Kerkstraat Augrabies
Kakamas
8874

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27543311367

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Redira Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Redira Clothing:

Share