Merke Gereed Eet

Merke Gereed Eet Tuisgemaakte baba en kleuter etes sonder enige suiker, sout of preserveermiddels.

Moenie vergeet om jou kleuter se kossies te bestel nie! Spesiale aanbod geldig tot 31 Oktober.
25/10/2025

Moenie vergeet om jou kleuter se kossies te bestel nie! Spesiale aanbod geldig tot 31 Oktober.

Ek is baie opgewonde om my nuwe reeks vir kleuters bekend te stel. Die spesiale aanbod is beskikbaar vir die hele Oktobe...
30/09/2025

Ek is baie opgewonde om my nuwe reeks vir kleuters bekend te stel. Die spesiale aanbod is beskikbaar vir die hele Oktober!!!

Met my eie seuntjie wat tans 18 maande is het ek stadig maar seker begin besef laat ek moet aanbeweeg vanaf purees na kos met meer tekstuur, dus is dit waar my behoefte vir die nuwe reeks ontstaan het.

Ek hoop dat elkeen van julle se kleuters dit net so baie soos myne sal geniet. PS: Jy hoef nie so lank soos ek te wag om te begin met kleuter etes nie, jy kan reeds van 10 maande af begin đŸ˜‰.

Address

13 Morgenster Avenue
Kimberley
8301

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Merke Gereed Eet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share