14/10/2022
2 MAANDE 14 OKTOBER
Thomas 5.11 kg
Alannah 4.45 kg
- ons eet ons mamma uit die huis uit, wanneer ons oë oop gaan is ons honger🧁
- daddy spot en sê hier is ses kotte in die huis, maar waar slaap julle? by ons in die bed
- ons rol al vanself om😁😁
- mamma het ons bederf, ons het al geproe hoe proe pynappeltert🍍🍍
- ons hou baie van ons Hydrotherapy klasse🏊♀️
- mamma moet ons rondstoot in ons pram, anders huil ons😉
- ons het al by ons Kleuterskool gaan kuier, gelukkig is dit ons ouma Tanja se skool🧸
- ons het al groot verjaarsdae en troues bygewoon🎁🎉
- ons het by ons tannie Ilze al oor geslaap 🛏
- ons gaan saam ons mamma salon toe, waar al die tannies ons bederf 🥰
- mamma begin ons in ons jumbo stoeltjies sit🪑
- Thomas en Alannah is heeltyd bewus van mekaar👧🏻👦🏻
Dankie ouma Hannie (oumagrootjie) dat jy vir ons hierdie mooi komberse en hasies gebrei het. Dit is baie spesiaal, ons sal dit altyd saam ons vat.