Druk Dit

Druk Dit Welkom by Druk Dit! Ons is Dané en Werner, 'n kreatiewe paartjie wat spesialiseer in die druk van klere, sakke en persoonlike plakkers.

Wat begin het as 'n stokperdjie, het nou 'n passievolle besigheid geword waar ons jou idees kan verwesenlik.

03/09/2026

☕ Jou hele lewe in een beker!

Laat jou gunsteling foto’s op ’n persoonlike koffiebeker druk vir slegs R70.

Bestel by Druk Dit!
WhatsApp: 076 081 9918

Gee jou gholfstokke ’n nuwe voorkoms.Ons plaas jou naam, logo of ontwerp op jou gholfstokke vir ’n unieke en professione...
09/07/2026

Gee jou gholfstokke ’n nuwe voorkoms.

Ons plaas jou naam, logo of ontwerp op jou gholfstokke vir ’n unieke en professionele afwerking.

R40 per stok.

• Persoonlike name en ontwerpe
• Verskeie kleure beskikbaar
• Duursame viniel wat lank hou
• Ideaal vir jou eie stel of as geskenk

Bestel vandag.

DrukDit
076 081 9918

🇿🇦 SPRINGBOK CUSTOM COASTERS 🇿🇦Wys jou Bok-gees met ons unieke, hoë kwaliteit ondersette. Perfek vir die braai, man cave...
01/07/2026

🇿🇦 SPRINGBOK CUSTOM COASTERS 🇿🇦

Wys jou Bok-gees met ons unieke, hoë kwaliteit ondersette. Perfek vir die braai, man cave, kantoor of as ’n geskenk.

💚 R100 vir 6
💛 R180 vir 12

Kies uit ons bestaande ontwerpe of laat ons ’n persoonlike ontwerp vir jou maak.

Bestel vandag by Dané:
📱 WhatsApp: 076 081 9918

DrukDit – Ons druk dit soos jy dit wil hê! 🇿🇦🏉

🎀 Op soek na die perfekte baba geskenk? 🎀Ons gepersonaliseerde baba geskenkstel bevat:🍼 Baba handdoek👶 Mussie🚗 Baby on B...
30/05/2026

🎀 Op soek na die perfekte baba geskenk? 🎀

Ons gepersonaliseerde baba geskenkstel bevat:

🍼 Baba handdoek
👶 Mussie
🚗 Baby on Board teken
🎀 Dummy clip
👕 Vessie

Alles gepersonaliseer met liefde vir slegs R400!

Die perfekte geskenk vir ’n babatee, geboorte of spesiale verrassing. 💝

📩 Stuur vir ons ’n boodskap om joune te bestel.

🎁 VADERSDAG GESKENKSTEL 🎁Bederf die beste pappa hierdie Vadersdag met ons unieke geskenkstel!☕ Koffiebeker👨‍🍳 Voorskoot🪵...
30/05/2026

🎁 VADERSDAG GESKENKSTEL 🎁

Bederf die beste pappa hierdie Vadersdag met ons unieke geskenkstel!

☕ Koffiebeker
👨‍🍳 Voorskoot
🪵 2 x Glas Coasters

💥 SLEGS R299 💥

Perfek vir braai, koffie drink en om te wys wie die regte Super Dad is!

📩 Stuur gerus ’n boodskap om joune te bestel.

🩷 Persoonlike Baba Combo – Slegs R200! 🩷Die perfekte geskenk vir jou klein liefie of vir ’n spesiale baba-kuier! 🎁✨ Comb...
30/05/2026

🩷 Persoonlike Baba Combo – Slegs R200! 🩷

Die perfekte geskenk vir jou klein liefie of vir ’n spesiale baba-kuier! 🎁

✨ Combo sluit in:
• Mussie
• Vessie
• Dummy clip

🌸 Persoonlik met enige naam
🎨 Verskeie ontwerpe beskikbaar
💝 Handgemaak met liefde

💰 Slegs R200

📩 Stuur vir ons ’n boodskap om jou bestelling te plaas.

🍼💕

🏉 Springbok koppies nou beskikbaar by Drukdit! 🇿🇦🔥Maak jou koppie persoonlik met JOU naam daarop!  Perfek vir wedstrydda...
06/05/2026

🏉 Springbok koppies nou beskikbaar by Drukdit! 🇿🇦🔥

Maak jou koppie persoonlik met JOU naam daarop!
Perfek vir wedstryddae, die kantoor of as ‘n geskenk vir enige Bokke-fan.

✔️ Dubbelwandige tumbler
✔️ Hou drankies warm of koud
✔️ Persoonlike naam ingesluit
✔️ Hoë gehalte drukwerk

💥 SLEGS R200 💥

📲 Bestel nou op WhatsApp: 076 081 9918

🌸 MOEDERSDAG GESKENK IDEE! 🌸Bederf vir Mamma met iets spesiaal hierdie Moedersdag ❤️Jy kry:• Koffiebeker/ “mousepad” ☕• ...
05/05/2026

🌸 MOEDERSDAG GESKENK IDEE! 🌸

Bederf vir Mamma met iets spesiaal hierdie Moedersdag ❤️

Jy kry:
• Koffiebeker/ “mousepad” ☕
• Makeup sakie
• Sleutelhouer

✨ Persoonlik. Prakties. Pragtig.

💰 Slegs R150 vir die volledige stel

’n Perfekte geskenk wat elke dag gebruik kan word.

📲 Bestel nou: 076 081 9918
📍 Drukdit

🌸 MOEDERSDAG GESKENK IDEE! 🌸Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal ❤️Jy kry:• Mousepad• Makeup sakie• Sleutelhouer✨ Per...
25/04/2026

🌸 MOEDERSDAG GESKENK IDEE! 🌸

Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal ❤️

Jy kry:
• Mousepad
• Makeup sakie
• Sleutelhouer

✨ Persoonlik. Prakties. Pragtig.

💰 Slegs R150 vir die volledige stel

Perfek om vir Mamma te wys hoe baie jy omgee.

📲 Bestel nou: 076 081 9918
📍 Drukdit

Beperkte voorraad – moenie uitmis nie!

Address

Krugersdorp
Krugersdorp

Telephone

+27760819918

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Druk Dit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Druk Dit:

Shortcuts

Share