08/09/2026
Die Boerboel Kids T-h**p is gemaak vir kinders wat speel, hardloop en beslis nie hul klere oppas nie. π
Dit is sag en lig om te dra, maar steeds sterk genoeg vir besige dae Γ©n gereelde was. βn Lekker gemaklike h**p wat mooi bly en nog beter dra.
Beskikbaar by Overland Malmesbury
π Winkel 40
De Zwartland Markt
Malmesbury