CraftiMiki

CraftiMiki Soli Deo Gloria

CraftiMiki is a small home-based boutique that sells locally made Miki bags and imported Himalayan clothing.

JAMMER, DIS VERKOOP.Hierdie mooi sak is dadelik beskikbaar.Whatsapp Marietjie 0843029623.Grootte is 21cm x 28cm. 2 rakki...
02/09/2026

JAMMER, DIS VERKOOP.

Hierdie mooi sak is dadelik beskikbaar.
Whatsapp Marietjie 0843029623.
Grootte is 21cm x 28cm. 2 rakkies is so 5cm elk wyd. Prys - R1500💛

Die mooi kleurvolle sak is dadelik beskikbaar.🩷💜💛27cm bo en 33cm onder (l) x 23cm (h).Het 3 rakkies van 5cm (w) elk.R190...
22/08/2026

Die mooi kleurvolle sak is dadelik beskikbaar.🩷💜💛
27cm bo en 33cm onder (l) x 23cm (h).
Het 3 rakkies van 5cm (w) elk.
R1900.
Whatsapp Marietjie 0843029623

Hierdie mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies is aanlyn beskikbaar M - 3XL.Pryse wissel van R870 - R1380 afh...
10/08/2026

Hierdie mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies is aanlyn beskikbaar M - 3XL.
Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van grootte en styl.
https://craftimiki.co.za/
Whatsapp Marietjie 0843029623

Lekker om te kan spog met my mooiste kliënte.Baie dankie Linda, hoop jy geniet jou pragtige handsak!🩷
05/08/2026

Lekker om te kan spog met my mooiste kliënte.
Baie dankie Linda, hoop jy geniet jou pragtige handsak!🩷

Nog is spesiale sak klaar.Baie dankie Tharene.💕Grootte 25cm(h) × 33cm(l).R2800.Whatsapp Marietjie 0843029623
04/08/2026

Nog is spesiale sak klaar.
Baie dankie Tharene.💕
Grootte 25cm(h) × 33cm(l).
R2800.
Whatsapp Marietjie 0843029623

Pragtige sak klaar. Baie dankie, Linda.Whatsapp Marietjie 0843029623 vir bestellings.Grootte 25cm(h) x 33cm(l).2 Rakkies...
03/08/2026

Pragtige sak klaar. Baie dankie, Linda.
Whatsapp Marietjie 0843029623 vir bestellings.
Grootte 25cm(h) x 33cm(l).
2 Rakkies is 5cm elk.
R2800

SCAM ALERT!!!Please note: You can ONLY order from me, Marietjie 0843029623.Do not reply or take action on any other pers...
18/07/2026

SCAM ALERT!!!

Please note: You can ONLY order from me, Marietjie 0843029623.
Do not reply or take action on any other person's messages to make orders.

Nog ń pragtige sak klaar.Baie dankie Sanet.💕Bestellings: whatsapp Marietjie 0843029623
17/07/2026

Nog Å„ pragtige sak klaar.
Baie dankie Sanet.💕

Bestellings: whatsapp Marietjie 0843029623

Nog Å„ mooie sagte leer sak klaar.Baie dankie Meloney.Bestellings: whatsapp Marietjie 0843029623
14/07/2026

Nog Å„ mooie sagte leer sak klaar.
Baie dankie Meloney.
Bestellings: whatsapp Marietjie 0843029623

Pragtige kleurvolle rugsak gedoen.Baie dankie Lizande.💕
11/07/2026

Pragtige kleurvolle rugsak gedoen.
Baie dankie Lizande.💕

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CraftiMiki posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CraftiMiki:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Clothing Store?

Share