08/03/2026
π Wanneer die watervloed komβ¦ neem dit alles wat in sy pad staan.
Net so kan God die storms, hindernisse en probleme in jou lewe wegspoel. Niks is vir Hom te groot nie. Hy is groter as tyd, ruimte en elke beperking wat ons ervaar.
In hierdie boodskap word ons herinner dat die Here oor alles heers β oor die see, die hemel en ons lewens. Wanneer ons Hom vertrou, maak Hy vir ons βn deurbraak, selfs waar daar geen pad lyk nie.
β¨ As jy vandag deur βn storm gaan, weet dit: God kan die brug van jou probleem wegneem en βn nuwe pad oopmaak.
π βAs iemand in Christus is, is hy βn nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.β
Neem βn oomblik, luister na die boodskap, en laat God se Woord jou hart versterk. π