Klein Bederf Produkte - Mosselbaai

Klein Bederf Produkte - Mosselbaai By Klein word alle produkte vars gemaak,elke dag!

Wat maak Klein ANDERS as ander reekse: Klein is UNIEK en gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker.Om te bederf is ons passie en net die beste is goed genoeg-NATUURLIK!!

DIS TEE-TYD (amper)PRE-LAUNCH special 11 tot 17 Julie!Ons hardloop 'n lekker “pre-launch” op al ons SPLINTERNUWE tee hie...
11/07/2022

DIS TEE-TYD (amper)
PRE-LAUNCH special 11 tot 17 Julie!

Ons hardloop 'n lekker “pre-launch” op al ons SPLINTERNUWE tee hierdie week...

KRY JOU Klein Tee heel eerste EN teen 10% afslag!

🐝🐝🐝 ennnn jaa jy sien reg.. HIERDIE WEEK.. is daar ook weer van Klein se heerlike Lemoenbloeisel HEUNING beskikbaar saam met jou Pre-launch Tee.. 170g potte!... daar is net 200 bottels... maak dus seker jy kry joune!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Klein se Bamboes & Maroela is geskik vir beide mans en vroue en jy sal dit kry in meer as 15 produkte!Het jy ook ñ gunst...
07/07/2022

Klein se Bamboes & Maroela is geskik vir beide mans en vroue en jy sal dit kry in meer as 15 produkte!

Het jy ook ñ gunsteling Bamboes&Maroela produk?

Klein Bederf Liefde 🤍

Aan die manne, gelukkige Vadersdag!  Geniet die koesterTYD saam met jou geliefdes vandag!Klein Bederf Mosselbaai Liefde ...
19/06/2022

Aan die manne, gelukkige Vadersdag! Geniet die koesterTYD saam met jou geliefdes vandag!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

DIE TYD IS HIER… TEETYD | KLEIN & ons baie gewilde Sample Sakkie vir 2022 is NOU beskikbaar!Ons pragtige Klein Bietjie v...
31/05/2022

DIE TYD IS HIER… TEETYD | KLEIN
& ons baie gewilde Sample Sakkie vir 2022 is NOU beskikbaar!

Ons pragtige Klein Bietjie van ons Beste - Sample Sakkie met alles wat gaan sorg vir jou GROOT bederf hierdie winter is nou beskikbaar!

Jy kry ‘n pragtige en veeldoelige “canvas” sakkie, perfek vir die handsak/doeksak/kar/kamp wat vir jou 'n idee gee hoe ons "Klein Kamp" - reeks gaan lyk wat later die jaar beskikbaar sal wees...

In die sakkie kry jy ook:

Ons splinternuwe TEE-reeks in die volgende geure:

Lemoen & Vanielje x1
Lietsjie, Roos & Rooibos x1
Organiese Rooibos x1
Organiese Heuningbos x1
Hibiscus & Rooibos x1
Groen Heuningbos met Mint x1
Rooibos & Kaneel x1
Vanielje Rooibos x1

30ml van ons baie gewilde Rooibos Gesigwas - Velsorg

30g Lyfbotter in die nuwe gunsteling, Fynbos & Winterblom geur

5ml Gesigolie-roller

10ml Naartjie Essensiële olie

Lekker koeponne by van ons Klein-vriendinne (Kolle-gin & Féjnbos)

Al die bederf @ slegs R260.00 (Waarde R380.00+)

Bestel joune NOU!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Vat Klein saam op jou volgende avontuur !! Klein genoeg vir jou tas maar meer as genoeg vir jou reis.Onthou ook hierdie ...
13/05/2022

Vat Klein saam op jou volgende avontuur !!

Klein genoeg vir jou tas maar meer as genoeg vir jou reis.

Onthou ook hierdie drie geure is ñ beperkte uitgawe, net beskikbaar tot 31 Mei '22.

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Wonderlike Woensdag !!10% Afslag op aankope vir 11 Mei koerier uitgesluit.Kontak ons gerus vir meer inligting.Klein Bede...
10/05/2022

Wonderlike Woensdag !!

10% Afslag op aankope vir 11 Mei koerier uitgesluit.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Is julle reg ?? Hier kom iets LEKKER !! NUUT op ons Klein K'buis rak - Roos Stroop !!Perfek vir ystee, roos-lemonade, in...
10/05/2022

Is julle reg ?? Hier kom iets LEKKER !!

NUUT op ons Klein K'buis rak - Roos Stroop !!

Perfek vir ystee, roos-lemonade, in jou drankie of oor jou gunsteling nagereg !!

Ons roos-stroop is heerlik saam met Pannekoek, wafels en roomys… wat van ‘n lekker Roos melkskommel of Latté !!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Gelukkige Moedersdag !!Mag elke Mamma se dag gevul wees met Bederf !!Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍
08/05/2022

Gelukkige Moedersdag !!

Mag elke Mamma se dag gevul wees met Bederf !!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

So sag en snoesig soos ñ hasie... Dit is ook hoe jy jou "Kleintjie" sal kan beskryf na hul gebad het met ons Hasie-Lyf p...
03/05/2022

So sag en snoesig soos ñ hasie... Dit is ook hoe jy jou "Kleintjie" sal kan beskryf na hul gebad het met ons Hasie-Lyf produkte!

Ons Bokmelk (Bossie) pakket is die ideale babatee geskenk. Geen skadelike "parrabene" of "parraboudjies" nie!

Beskikbaar tot 31 Mei.

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Ons Badtee is ‘n groot WINTER-WENNER en wanneer ons Rooibos, Lemoen, Roos en Laventel geure in die stoom deur die badkam...
29/04/2022

Ons Badtee is ‘n groot WINTER-WENNER en wanneer ons Rooibos, Lemoen, Roos en Laventel geure in die stoom deur die badkamer trek, sal Mamma vinnig van die dag se gejaag vergeet en wegraak in die groot bederf!

Kyk ook na ons Verkoue (Winter) Badtee met Kamfer, Bloekomolie, Mint en Laventel met Klappermelk en Rooibos om klaar te speel met ñ toe neus en droë vel!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Laaste dag vir Moedersdag-bestellings… Môre, 25 April, maak seker jou bestelling is in en betaal teen middernag moreaand...
24/04/2022

Laaste dag vir Moedersdag-bestellings… Môre, 25 April, maak seker jou bestelling is in en betaal teen middernag moreaand!

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Jy kry nie ñ handboek vir die lewe nie, jy kry ñ ma! Koester haar, elke dag!Onthou jou Moedersdag bestellings voor/op 25...
22/04/2022

Jy kry nie ñ handboek vir die lewe nie, jy kry ñ ma!

Koester haar, elke dag!

Onthou jou Moedersdag bestellings voor/op 25 April.

Klein Bederf Mosselbaai Liefde 🤍

Address

Mosselbaai
6500

Telephone

+27833066092

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bederf Produkte - Mosselbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Bederf Produkte - Mosselbaai:

Share