18/06/2026
๐๐๐ฒ๐ฎ๐ป๐ธ๐ฒ๐ฟ ๐ถ๐ป ๐๐๐ฎ๐น๐ถ๐๐ฒ๐ถ๐ ๐ฒ๐ป ๐ง๐ฟ๐ฎ๐ฑ๐ถ๐๐ถ๐ฒ
Dis hier waar Cape Karoo International Ltd al sedert 1945 volstruisprodukte van wรชreldgehalte vervaardig.
Ons vervaardig met trots:
- Meer as 65% van alle volstruisvleis, leer en vere wรชreldwyd.
- Handgemaakte produkte met โn unieke Karoo karakter
- 'n Groot passie om te wys hoe besonders volstruise regtig is
Ons geskiedenis is gebou op kwaliteit, trots en vakmanskap. Elke produk dra โn stukkie van die Karoo se storie.
Kom ervaar dit self by CKI Emporium. ๐
๐ฒ WhatsApp: https://wa.me/+27764509526
๐15 Rademeyer St, Oudtshoorn
๐ www.capekarooshop.com