Fraaisokkies

Fraaisokkies Vervrolik jou vellies met Fraaisokkies – beskikbaar in 8 verskillende kleure. Dis perfek om enige uitrusting te verfraai. Dis eg en reg.

Dis plaaslik vervaardig, trots Suid-Afrikaans. Stuur n FB boodskappie vir bestellings en meer inligting. Stoepvreugdes stuur graag pakkies landwyd :)

Die Karoo-sand Fraaisokkies, a.k.a. beige🤎Dankie, , dat jy dit so spoggerig dra🌾
01/07/2025

Die Karoo-sand Fraaisokkies, a.k.a. beige🤎
Dankie, , dat jy dit so spoggerig dra🌾

Prediker 3:22 - die dryfkrag agter Fraaisokkies, sê die eienaar, René. Hier dra sy met vreugde die oorspronklike en geli...
24/06/2025

Prediker 3:22 - die dryfkrag agter Fraaisokkies, sê die eienaar, René. Hier dra sy met vreugde die oorspronklike en geliefde wit Fraaisokkies🤍

Dis 🇿🇦

Verlief en verloof in   😍Bestel vandag jou paar!🪡Beskikbaar in wit, beige, swart, ligte-pienk, en ligte-blou. 💌Stuur jou...
13/01/2025

Verlief en verloof in 😍
Bestel vandag jou paar!

🪡Beskikbaar in wit, beige, swart, ligte-pienk, en ligte-blou.

💌Stuur jou bestelling na: 0693153101

💰R80 per paar.
📍Koerier landswyd.

Hou jou kuite buite met Fraaisokkies wat jou vellies opvrolik.Verskillende kleure en lengtes beskikbaar teen R50 per paa...
11/02/2022

Hou jou kuite buite met Fraaisokkies wat jou vellies opvrolik.

Verskillende kleure en lengtes beskikbaar teen R50 per paar.

DM vir bestellings en meer inligting.

Koerier landswyd.

Lekker groot, mooi, trots-Afrikaanse kussing(slope) te koop.75cm x 75cm Indien n kussing te groot is om te vervoer, kan ...
10/02/2022

Lekker groot, mooi, trots-Afrikaanse kussing(slope) te koop.

75cm x 75cm

Indien n kussing te groot is om te vervoer, kan jy die kussingsloop koop en dit self oortrek by die huis.

Kussingsloop: R150
Kussing en sloop: R230

Dit is handgemaak, so daar is verskillende groottes en slope beskikbaar. Plaas jou bestelling.

DM vir meer inligting en bestellings.

DIS EG EN REG!

Vellies of "sneakers" - FRAAISOKKIES helder jou uitrusting op! Helder 2021 op en bestel jou paar teen slegs R50.Dit word...
12/01/2021

Vellies of "sneakers" - FRAAISOKKIES helder jou uitrusting op!
Helder 2021 op en bestel jou paar teen slegs R50.

Dit word met liefde handgemaak op die stoep om vir jou vreugde te bring!

DM vir bestellings en meer inligting.

Address

Potchefstroom Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fraaisokkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share