Olyf&Kie

Olyf&Kie Ons vier Suid-Afrikaanse erfenis🌿

KERSFEES IS OM DIE DRAAI....en ons almal ken of is n WOOLIES TANNIE.  Hierdie outjie is ons BEST SELLER en verkoop vinni...
04/12/2023

KERSFEES IS OM DIE DRAAI....en ons almal ken of is n WOOLIES TANNIE.

Hierdie outjie is ons BEST SELLER en verkoop vinnig uit!

Maak jou geskenkie onder die boom die perfekte een vir die WOOLIES TANNIE in jou lewe.

Slegs - R259.99.

www.olyfenkie.co.za

28/11/2023

Ons verpak n lekker order hier wat ons nuwe ontwerpe, oh so mooi, wys.

Ons d**k dit lyk great. Die aardse kleure wat hou by ons brand staan bitter mooi uit.

Ons T-hempde is 100% katoen en lig gewig, so jy kan cope in hierdie Suid Afrika hitte.

Bestel vandag nog joune - www.olyfenkie.co.za

BLACK FRIDAY SALE🔥Julle, onthou ons BLACK FRIDAY BONDELS. Koop enige 2 Geometric T-hempde en kry die 3de een GRATIS!! 10...
20/11/2023

BLACK FRIDAY SALE🔥

Julle, onthou ons BLACK FRIDAY BONDELS.

Koop enige 2 Geometric T-hempde en kry die 3de een GRATIS!!

100% katoen en uitstekende gehalte.

>R699.99 vir 3. 🛒

www.olyfenkie.co.za

"This is AFRICA" -100% Katoen T-hemp.Gemaak van 100% katoen en lekker sag op die vel. Beste van also -KOOP 2, KRY DIE 3D...
14/11/2023

"This is AFRICA" -100% Katoen T-hemp.

Gemaak van 100% katoen en lekker sag op die vel.

Beste van also -KOOP 2, KRY DIE 3DE EEN GRATIS!!

R349.99 elk.

www.olyfenkie.co.za

THIS IS AFRICA -Hyena Crew Neck T-shirt.R349.99100% Katoen en gemaak vir jou gemaak.  Kry joune vandag nog -> www.olyfen...
06/11/2023

THIS IS AFRICA -Hyena Crew Neck T-shirt.

R349.99

100% Katoen en gemaak vir jou gemaak.

Kry joune vandag nog -> www.olyfenkie.co.za

THIS IS AFRICA 🌍Ons splinternuwe 'This is Africa' geometriese t-hemp - 'n viering van ons pragtige kontinent se ryk kult...
03/11/2023

THIS IS AFRICA 🌍

Ons splinternuwe 'This is Africa' geometriese t-hemp - 'n viering van ons pragtige kontinent se ryk kultuur en erfenis! 🌍 Hierdie t-hemp is 100% katoen en van premium kwaliteit.

Kry joune vandag!

R349.99

Julle...Ons het mos gesê ons is besig om ons original designs bietjie nuwe asem te gee. KYK NET HIER🔥 - THIS IS AFRICA 🌍...
31/10/2023

Julle...

Ons het mos gesê ons is besig om ons original designs bietjie nuwe asem te gee.

KYK NET HIER🔥 - THIS IS AFRICA 🌍

Ons hou by die geometric diere reeks, maar las net n bietjie OEMPH by!

NOU beskikbaar op ons website:
www.olyfenkie.co.za

Beskikbaar in:

Wit
Swart
Olyf Groen

🌿

🔥DIE SPRINGBOKKE BRING DIE BEKER HUISTOE!!!🏈🇿🇦Julle ons bars uit ons nate van trots op ons BOYTJIES!🎉Ons het 2nuwe produ...
29/10/2023

🔥DIE SPRINGBOKKE BRING DIE BEKER HUISTOE!!!🏈🇿🇦

Julle ons bars uit ons nate van trots op ons BOYTJIES!🎉

Ons het 2nuwe produkte bygevoeg om te celebrate.

Beskikbaar tot 4XL.

Beperkte voorraad en slegs geldig tot 03/11.

👉🏼www.olyfenkie.co.za

Address

Pretoria East

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27627373703

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olyf&Kie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Olyf&Kie:

Share