Rolbos leerprodukte

Rolbos leerprodukte Rolbos egte leerprodukte was die inisiatief van 'n 16 jarige entrepreneur van Pretoria.

Vandag 3 jaar later, is Rolbos n gevestigde besigheid met n dinamiese span wat verskeidenheid leer produkte maak en verkoop!

18/06/2026
ONS STORIE 🀎Rolbos Leerprodukte het in 2020 begin toe Heino Beneke, toe net 16 jaar oud, leerprodukte as 'n stokperdjie ...
18/06/2026

ONS STORIE 🀎
Rolbos Leerprodukte het in 2020 begin toe Heino Beneke, toe net 16 jaar oud, leerprodukte as 'n stokperdjie begin maak het. Wat begin het met handgemaakte leer belde, het gegroei tot 'n Suid-Afrikaanse handelsmerk waarvan kliΓ«nte regoor die land hou.

Vandag is Heino steeds die gesig agter Rolbos en doen hy self baie van die bemarking wat julle op sosiale media sien. Maar Rolbos is baie meer as net een persoon. Agter elke produk staan 'n toegewyde span wat sny, stik, afwerk, verpak en sorg dat elke bestelling veilig by sy nuwe eienaar uitkom.
Ons glo in kwaliteit, egte leer en goeie diens – en ons is dankbaar vir elke kliΓ«nt wat deel geword het van ons storie.
Rolbos Leerprodukte. Dis hoe ons ROL!

🀎 Laat weet ons in die kommentaar hoe lank jy al deel van die Rolbos-familie is?

16/06/2026

🎯 Vadersdag Aanbod – Standaard Geweersak

Beskerm jou geweer met ’n kwaliteit leer geweersak wat ontwerp is vir jare se gebruik.

βœ… Pas geweer met 25 duim loop
βœ… HoΓ« gehalte YKK-ritssluiter
βœ… Ekstra sakkies aan die voorkant
βœ… Ritssakkie aan die agterkant
βœ… Sterk drahandvatsels

πŸ”₯ Vadersdag Spesiaal: SLEGS R1300
Gewone prys: R1600

⚠️ Beperkte voorraad beskikbaar
Bestel aanlyn:
Navigasie op webtuiste:
Winkel β†’ Leerprodukte β†’ Geweersakke of search geweersakke
🌐 www.rolbosleer.co.za

16/06/2026

πŸ‘œ ElenΓ© Leer Slingbags
πŸ’Έ Slegs R370 elk!

πŸ“ Grootte: 210mm x 65mm x 190mm

✨ Kenmerke:
πŸ”’ Magnetiese knippie Γ©n rits vir ekstra veiligheid
πŸŽ’ Verstelbare skouerband vir jou gemak
πŸ“± Ruimte vir jou foon, kleiner beursie en ander noodsaaklikhede

Natuurlike merkies want elke sak is uniek net soos JY!

🚚 Koerierkoste: R140 landwyd

Rolbos Leerprodukte – Dis hoe ons ROL! 🌾

https://www.rolbosleer.co.za/

15/06/2026

🌿 Joanne leer handsakke beskikbaar op ons webtuiste
🌿
Elegansie met ’n rustieke hart πŸ’›
Slegs R750

πŸ“ 320mm x 260mm
🎨 Kleur: Dieselleer roes, dieselleer toffie en dieselleer bruin

’n Tydlose handsak vir elke dag β€” gemaak van egte leer met karakter en styl.
Natuurlike merkies sigbaar want elke Leerproduk is uniek net soos jy.

πŸ“¦ Koerierkoste: R140
πŸ“± Vir bestellings WhatsApp Ellouise by 082 568 0411 of https://www.rolbosleer.co.za/
Rolbos leerprodukte
Dis hoe ons ROL!

15/06/2026
15/06/2026

πŸ‘œ Standaard Leer Rugsakke –Slegs R800

βœ”οΈ Gemaak van egte leer
βœ”οΈ Pragtige natuurlike merkies en vlekkies – elke sak uniek
βœ”οΈ Duursaam, stylvol Γ©n prakties

πŸ“ Grootte: 270mm (B) x 90mm (D) x 360mm (H)
🎨 Kleur: dieselleer bruin, dieselleer roes en dieselleer toffie

🚚 Koerierkoste: R140 landswyd
⚠️ Beperkte voorraad beskikbaar!

πŸ“² Plaas jou bestelling via WhatsApp:
Ellouise – 082 568 0411
Of

https://www.rolbosleer.co.za/

Noodle klein leer sling bagsBestel aanlyn by:www.rolbosleer.co.zaWinkel β†’ Leerprodukte β†’ Leersakke β†’ Slingbags"Natuurlik...
15/06/2026

Noodle klein leer sling bags

Bestel aanlyn by:
www.rolbosleer.co.za
Winkel β†’ Leerprodukte β†’ Leersakke β†’ Slingbags

"Natuurlike merke, plooie en kleurvariasies is kenmerkend van egte leer. Hierdie unieke eienskappe vorm deel van elke produk se karakter en dra by tot die leer se egtheid en unieke voorkoms."

πŸ‘œ ZIPIT Dubbelrits Sling HandsakDis hoe ons ROL… en hierdie een? πŸ”₯Ontmoet die ZipIt – klein in formaat, maar groot op fu...
15/06/2026

πŸ‘œ ZIPIT Dubbelrits Sling Handsak

Dis hoe ons ROL… en hierdie een? πŸ”₯
Ontmoet die ZipIt – klein in formaat, maar groot op funksie.
Met sy slim dubbelrits ontwerp en verskeie ritssakkies hou hy alles netjies, veilig en binne maklike bereik.

Natuurlike merkies is deel van die katakter van leer en maak elke produk uniek!

✨ Kenmerke:
πŸ”’ Dubbelrits kompartemente
πŸ‘œ Veelvuldige ritssakkies vir maklike organisasie
πŸŽ’ Verstelbare skouerband Γ©n handvatsels
🧡 Gevoer vir ekstra duursaamheid
πŸ“ Grootte: 270mm x 110mm x 160mm
🎨 Kleure beskikbaar:
🀎 Dieselleer Roes
🟀 Dieselleer Bruin
🌞 Dieselleer toffie

πŸ’Έ Bekendstellingsaanbod:
Slegs R800

⚑ Beperkte voorraad beskikbaar
Hierdie is jou go-to handsak vir elke dag se hustle – stylvol, prakties en gemaak om saam met jou te beweeg.
πŸ‘‰ Kry joune nou op:
www.rolbosleer.co.za
Dis hoe ons ROL! 🀎

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27825680411

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rolbos leerprodukte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share