Rinkhals

Call Website

Rinkhals "Rough by Nature" - Rof, Grof en soms effe Onbeskof
Rinkhals - Die klere reeks vir lank of kort.

Vanaf 3-4 jaar tot 13-14 jaar.Kit jou jong span uit hierdie warm seisoen met Rinkhals se Kids KitDon’t miss out- Maak se...
17/11/2026

Vanaf 3-4 jaar tot 13-14 jaar.
Kit jou jong span uit hierdie warm seisoen met Rinkhals se Kids Kit

Don’t miss out- Maak sekker jy kry joune.🐍

Kit jouself uit.🙃

17/11/2026

Vanaf 3-4 tot 13-14
Kit jou jong span uit hierdie warm seisoen met Rinkhals se Kids Kits

Don’t miss out- Maak sekker jy kry joune.

Kit jouself uit.

LIGGIE-FEES 2026🎄Die mooiste tyd van die jaar is amper hier!🎁🎊Bring die hele familie en kom ervaar die ware magic van Ke...
16/11/2026

LIGGIE-FEES 2026🎄
Die mooiste tyd van die jaar is amper hier!🎁🎊
Bring die hele familie en kom ervaar die ware magic van Kersfees by vanjaar se Liggie-Fees.
Waar: Abram Kriel Huis, Viljoenstraat, Potchefstroom
Wanneer: 4 Desember 2026 - 31 Desember 2026
Moenie uitmis nie!

-FEES

🎄🎁THE PERFECT GIFT🎁🎄Vir homvir haarvir die klein span,vir elke avontuurKersfees is om die draai. Kit Jouself Uit.       ...
13/11/2026

🎄🎁THE PERFECT GIFT🎁🎄

Vir hom
vir haar
vir die klein span,
vir elke avontuur

Kersfees is om die draai.

Kit Jouself Uit.

ONE BRAND.EVERY KIND OF ADVENTURE.Vir die manne ,vir die dames, vir die klein span, vir die buitelewe en elke dag in bet...
09/11/2026

ONE BRAND.
EVERY KIND OF ADVENTURE.

Vir die manne ,
vir die dames,
vir die klein span,
vir die buitelewe en elke dag in between.

Kit jouself uit.

NOVEMBER SE TEE-TYD!AL ONS T-SHIRTS IS OP SALE!Die hele November lank.Moet nie uit mis nie – shop online!     &Krulle
06/11/2026

NOVEMBER SE TEE-TYD!

AL ONS T-SHIRTS IS OP SALE!
Die hele November lank.

Moet nie uit mis nie – shop online!

&Krulle

BLACK NOVEMBER!!T-Shirt saleVan die veld tot in die dorp, ons T-hemde is geskik vir enige geleentheid.Kit jouself uit.  ...
06/11/2026

BLACK NOVEMBER!!

T-Shirt sale

Van die veld tot in die dorp, ons T-hemde is geskik vir enige geleentheid.

Kit jouself uit.

BOER MAAK N PLAN. RINKHALS MAAK N DEAL!Tough. Durable. Reliable.Our genuine leather TLB Boot Vellies are now going for o...
05/11/2026

BOER MAAK N PLAN.
RINKHALS MAAK N DEAL!

Tough. Durable. Reliable.

Our genuine leather TLB Boot Vellies are now going for only R700-00 ex VAT.

Genuine Leather
Durable, rugged soles
Build for tough conditions

Sizes 3, 4 & 5 only!

Moenie slaap op die deal nie, kry joune vandag.
Until stocks last.

Rinkhals – Styled for the wild

Hoekom net een dag se specials as ons die hele MAAND kan bederf? 😉November is hier, en ons maak dit die moeite werd met ...
03/11/2026

Hoekom net een dag se specials as ons die hele MAAND kan bederf? 😉
November is hier, en ons maak dit die moeite werd met specials wat jy nie wil misloop nie.

1–30 NOVEMBER | BLACK MONTH

Hou jou 👀 op ons socials waar ons specials sal deel. Jy wil nie uitmis nie!

Lewe Aspris. Kit jouself uit.

Address

Randfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rinkhals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share