Kijani

Kijani Handmade is Heartmade♡
eco-friendly

100% natural linenHand dyed with plant waste Handmade bedding
02/06/2024

100% natural linen
Hand dyed with plant waste
Handmade bedding

Vandag is n stukkie skakeltjie van ons familie se ketting weggevat...Ons gun jou die vreugde en vrede wat jy nou ervaar ...
17/03/2024

Vandag is n stukkie skakeltjie van ons familie se ketting weggevat...
Ons gun jou die vreugde en vrede wat jy nou ervaar nadat jy so gelowig die moeilikste pad denkbaar gestap het.
Ons harte is seer om jou so gou ..te vroeg te moet groet.
Dankie dat ek meer lewenslesse by jou kon leer op hierdie pad. Ongeag hoe moeilik ,was jy n inspirasie...dat jou geloof nooit gewankel het nie.

Dankie aan almal wat n bydrae gemaak het om Mard-Marie se pad finansieel te vergemaklik. Die Supporter T H**p projek...elke donasie..elke gebed.
🙏🙏🙏

Linne kaftan♡Moet sê ek love die model😍 Handmade is Heartmade♡
05/03/2024

Linne kaftan♡
Moet sê ek love die model😍
Handmade is Heartmade♡

27/10/2023
Ondersteun asseblief...bestel jou T-H**p♡♡
02/10/2023

Ondersteun asseblief...bestel jou T-H**p♡♡

Dankie vir die ondersteuning...al die pad vanaf Kuruman KWAS🤩
22/09/2023

Dankie vir die ondersteuning...al die pad vanaf Kuruman KWAS🤩

Isaid a prayer for you today,That God would touch you with His healing hand and give you the comfort and strength you ne...
17/09/2023

Isaid a prayer for you today,
That God would touch you with His healing hand and give you the comfort and strength you need to get through
Amen♡

Chemo 1....Countdown begin🙏Met sulke Supporters langs jou kan jy net weet hoe geliefd jy is.You go girl♡ ...hardloop deu...
28/08/2023

Chemo 1....Countdown begin🙏
Met sulke Supporters langs jou kan jy net weet hoe geliefd jy is.
You go girl♡ ...hardloop deur hierdie oorlog.

Weereens dankie vir almal se ondersteuning🥰

Dankie aan elke persoon wat n T H**p bestel het, en almal wat n donasie gegee het.Dankie vir elke gebed.Dankie vir almal...
26/08/2023

Dankie aan elke persoon wat n T H**p bestel het, en almal wat n donasie gegee het.
Dankie vir elke gebed.
Dankie vir almal se ondersteuning op elke gebied.

"One of the most important things you can do on this earth is letting people know they are not alone"Dankie vir die trot...
17/08/2023

"One of the most important things you can do on this earth is letting people know they are not alone"

Dankie vir die trotse supporter al die pad vanaf Postmansburg!

Hoe sê n mens dankie...dankie is so klein woordjie met so groot betekenis🙏Dankie aan elkeen wat n Support T H**p gekoop ...
16/08/2023

Hoe sê n mens dankie...dankie is so klein woordjie met so groot betekenis🙏

Dankie aan elkeen wat n Support T H**p gekoop het.
Dankie aan elkeen wat n donasie gegee het
Ons kon die kostes van vliegkaartjies dek, sodat Mard-Mari haar behandeling die 24ste Augustus kan begin.
Foto aangeheg...Trotse Supporter😍

Ondersteun kankerbewusmaking♡Hulpfonds vir Mard- Mari Nortje20% van winste Sal aan Canca geskenk word.Bestel jou T- H**p...
11/08/2023

Ondersteun kankerbewusmaking♡
Hulpfonds vir Mard- Mari Nortje
20% van winste Sal aan Canca geskenk word.
Bestel jou T- H**p vandag R280 +R60 paxi

Vir enige navrae: 079 721 9215

Address

Riebeek-Wes

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27797219215

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kijani posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share