Skoppelmaai Boeke

Skoppelmaai Boeke Kleurryke boeke vir kinders van alle ouderdomme en leesvlakke.

🫵🤩Onthou om jou gratis boeke af te laai! 🎁😎👍Net vandag en more. Skakels in kommentaar.🔗  met Skoppelmaai Boeke 📖
15/08/2026

🫵🤩Onthou om jou gratis boeke af te laai! 🎁😎👍
Net vandag en more. Skakels in kommentaar.🔗

met Skoppelmaai Boeke 📖

14/08/2026

Vandag is Afrikaanse ! Vier dit met ‘n lekker nuwe boek vir elkeen in die gesin! met Skoppelmaai Boeke

12/08/2026

As die weernie saamspeel nie is ‘n boek mos jou beste vriend! Skoppelmaai Boeke

31/07/2026

As jou battery amper dood is want jy’t ‘n lekker lang boek deur die nag gelees, kan jy altyd jou foon op hierdie manier laai 😅

20/07/2026

Wanneer jy fiktiewe boek-bestemmings in die regte lewe besoek 🤓

15/07/2026

met Skoppelmaai Boeke in

Te koud/warm vir buite speel? ‘n Boek is ‘n avontuur waarop jy kan gaan sonder jou baadjie of swembroek!  by Skoppelmaai...
13/07/2026

Te koud/warm vir buite speel? ‘n Boek is ‘n avontuur waarop jy kan gaan sonder jou baadjie of swembroek!

by Skoppelmaai Boeke

So lyk pure geluk! Ansie van Deventer wag al so lank om haar gedigte met die wêreld te deel, en nou is daardie droom bew...
06/07/2026

So lyk pure geluk! Ansie van Deventer wag al so lank om haar gedigte met die wêreld te deel, en nou is daardie droom bewaarheid! “Ons Tuin:Grepe uit my lewe” is nou beskikbaar by meeste groot aanlyn boekverskaffers die wêreld oor, asook by Ansie self (as jy jouself in SA bevind).

Baie geluk met hierdie pragbundel, Ansie!

Skoppelmaai Boeke

Gister het ek die voorreg gehad om Pinocchio se tuis-stad te besoek! Dis reg, hierdie wêreld-beroemde hout-seuntjie het ...
04/07/2026

Gister het ek die voorreg gehad om Pinocchio se tuis-stad te besoek! Dis reg, hierdie wêreld-beroemde hout-seuntjie het sy oorsprong in Florens, Italië, waarvandaan die outeur van die Pinocchio verhale, Carlo Lorenzini (Collodi was sy skrywersnaam) heil. Dit is nogal opvallend dat die mees beroemde van Pinocchio se verhale ‘n walvis insluit… maar Florens is nêrens naby aan die see nie!

Foto van my eie weergawe van die seuntjie wat nie kan jok nie, hier in sy tuisdorp.

Het jy al een van Pinocchio se verhale gelees?

Skoppelmaai Boeke

21/06/2026

As jy iets in klip moes kerf wat oor ‘n duisend jaar gelees gaan word, wat sal jy skryf?

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skoppelmaai Boeke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share