Volksgrond Pty Ltd

Volksgrond Pty Ltd https://volksgrond.co.za is 'n trots S.A klerehandelsmerk wat kultuur, erfenis en identiteit deur moderne mode vier.

Met gehalte, en unieke ontwerpe skep ons klere wat meer as net styl verteenwoordig. Saam met ons amptelike ambassadeur, Riaan Rust!

02/09/2026

💧 VOLKSGROND WATER 💧

Hoekom lees jy nog?
Ouma sê dis gesond, so drink dit!

Selfs Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar)… water is beter as om heel dag droog te staan!

💰 R8.00 elk

Luister vir ouma, want OUMA weet wat goed is vir jou!!!

🌾 NUWE Spore. NUWE STUKKE. DIESELFDE VOLKSGROND-HART. Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar en Susan aka Claudine Pike Du Ple...
01/09/2026

🌾 NUWE Spore. NUWE STUKKE. DIESELFDE VOLKSGROND-HART.

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar en Susan aka Claudine Pike Du Plessis) het ’n paar nuwe gesigte by die Volksgrond-familie gevoeg... en hierdie klomp is sommer behoorlik uit die veld! 🐂🐄🐑

🐂 Ou Bul
🐄 Ou Koei
🐎 Filletjie
🐑 Lammetjie
🐏 Rammetjies

Van die groot manne en tannies van die plaas tot die klein Volkspore wat nog hulle eie spore trap. ❤️

Die is nie net hemde nie, dit is ’n stukkie van ons grond, ons stories en ons mense wat jy saam met jou dra.

VOLKSGROND 🌾
Ons land. Ons verhaal. Ons moedertaal.

VOLKSPORE 👣
Die eerste tree na Volksgrond.

👕 Nuwe designs nou beskikbaar.
Wie se naam pas by jóú? 😏

VOLKSGROND STAINLESS STEEL GLASSESarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) het gesê een is genoeg…Toe koop hy twee. Dis mos nie ...
28/08/2026

VOLKSGROND STAINLESS STEEL GLASSE

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) het gesê een is genoeg…
Toe koop hy twee.

Dis mos nie gulsigheid nie, dis voorraadbestuur!

💰 R200.00 elk

Dis ń mooier glas as een wat mens kan sien wat jy drink🤔🤭

VOLKSGROND KOPPIES Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) sê sy koffie smaak beter hieruit…Ons sê hy praat nonsens, maar die ...
28/08/2026

VOLKSGROND KOPPIES

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) sê sy koffie smaak beter hieruit…
Ons sê hy praat nonsens, maar die koppie lyk darem goed! 😂

💰 R90.00 elk

Begin jou oggend met Volksgrond, daar is darm maar niks beter as dit nie!

Baie geluk met jou verjaarsdag, Riaan a.k.a “Sarel”! 🎉Ons by Volksgrond is opreg dankbaar om iemand soos jy aan ons kant...
10/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Riaan a.k.a “Sarel”! 🎉

Ons by Volksgrond is opreg dankbaar om iemand soos jy aan ons kant te hê. Nie net iemand wat oor Volksgrond praat nie, maar iemand wat die visie sien, dit verstaan en glo in waarheen ons oppad is. Dit beteken vir ons ongelooflik baie.

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, geluk, sukses en oorvloedige seëninge. Mag die Here jou beskerm en jou pad ryklik seën.

Van Volksgrond af: Baie geluk, Sarel! 💪

Ons waardeer jou meer as wat woorde kan sê.
Volksgrond, want ons is legit soos dit!!

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volksgrond Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Volksgrond Pty Ltd:

Shortcuts

Share