Bizzy BEE Wilna Embroidery / Borduurwerk

Bizzy BEE Wilna Embroidery / Borduurwerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bizzy BEE Wilna Embroidery / Borduurwerk, Hennenman.

21/11/2025

Ek gaan ook deaktiveer!
So nou doen hulle dit. Sopas aangekondig op NOS koerant en kanaal 4 nuus. Facebook sal vanaf Maandag alle gebruikers vra. Jy kan inskryf vir dit. Hou jou vinger op hierdie pos en kopieer. Mag nie gedeel word nie.

Ek gee nie toestemming aan Facebook om $ 4,99 per maand op my rekening te hef nie,

Ek gee ook nie my toestemming om my foto's te gebruik, te deel, te kopieer ens.. Al my foto's is my eiendom en NIE Facebook's nie!!!

Spesiale dankie aan Larry vir hierdie regsadvies... en aan Tim Barker vir die plasing van hierdie inligting:

Net in geval: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas. Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. AANDAG: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so nota plaas.

Versuim om 'n verklaring ten minste een keer tegnies te publiseer, laat die gebruik van u foto's toe, asook die inligting in u profiel
EK VERKLAAR HIERMEE EK GEE FACEBOOK NIE MY TOESTEMMING OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA TE GEBRUIK NIE

Kopieer en plak, moenie deel nie. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik op "copy". Gaan na jou bladsy waar staan "What's on your mind? "Tik jou vinger iewers in die leë veld. Klik en plak. Dit gradeer die stelsel op.

Handdoek stel as geskenk van n Pa aan sy dogter
08/03/2025

Handdoek stel as geskenk van n Pa aan sy dogter

Goeienaand alle vriende en familie van Bizzy Bee Wilna Borduurwerk. Ja vanaand is dit met 'n stukkie heimwee en verlange...
22/02/2025

Goeienaand alle vriende en familie van Bizzy Bee Wilna Borduurwerk.
Ja vanaand is dit met 'n stukkie heimwee en verlange na my sus Wilna wat oorlede is in 2020. Haar meisiekinders het my gevra of ek die blad wil oorneem en ek het dit met groot dankbaarheid aanvaar ter ere en in nagedagtes aan al haar ure se mooi borduur en appliekwerk. Dit is ons mooi herinneringe van haar op die fotos en soos julle haar seker onthou. Alle foto’s van borduur en appliekwerk op die blad is deur haar gedoen tot November 2020.
‘n Rustige nag vir almal. Susan Dreyer 083 271 8098

Ja vanaand is dit met 'n stukkie heimwee en verlange na my sus Wilna wat oorlede is in 2020. Haar meisiekinders het my gevra of ek die blad wil oorneem en ek het dit met groot dankbaarheid aanvaar ter ere en in nagedagtes aan al haar ure se mooi borduur en appliekwerk. Dit is ons mooi herinneringe van haar op die fotos, Alle foto’s, borduur en appliekwerk op die blad is deur haar gedoen tot November 2020.
‘n Rustige nag vir almal. Susan Dreyer 083 271 8098
Goeienaand alle vriende en familie van Bizzy Bee Wilna Borduurwerk.
Ja vanaand is dit met 'n stukkie heimwee en verlange na my sus Wilna wat oorlede is in 2020. Haar meisiekinders het my gevra of ek die blad wil oorneem en ek het dit met groot dankbaarheid aanvaar ter ere en in nagedagtes aan al haar ure se mooi borduur en appliekwerk. Dit is ons mooi herinneringe van haar op die fotos en soos julle haar seker onthou. Alle foto’s van borduur en appliekwerk op die blad is deur haar gedoen tot November 2020.
‘n Rustige nag vir almal. Susan Dreyer 083 271 8098

16/10/2020
Nette
13/05/2020

Nette

Spoegdoeke
02/05/2020

Spoegdoeke

Spoegdoeke en waslappies
23/03/2020

Spoegdoeke en waslappies

Address

Hennenman
2302

Telephone

0814740603

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bizzy BEE Wilna Embroidery / Borduurwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bizzy BEE Wilna Embroidery / Borduurwerk:

Share