Li - Li Land

Li - Li Land Handmade products made with love

2de truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassin...
24/08/2026

2de truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassing.
Kontak vir Elmarie op 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Li Li Land het n opkomende klein entrepreneur wat ons ondersteun.As jy in die omgewing is, gaan maak ñ draai by   Klerks...
23/08/2026

Li Li Land het n opkomende klein entrepreneur wat ons ondersteun.
As jy in die omgewing is, gaan maak ñ draai by Klerksdorp.
Daar sal baie stalletjies wees, ietsie vir almal.

Jaun ons jong entrepreneur se stalletjie se naam is OE-LALA. Daar sal baie hand gemaakte geskenkies wees, vissie in n bottel, hand gemaakte "fidget toys" en pop ñ ballon.

1ste truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassi...
17/08/2026

1ste truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassing.
Kontak vir Elmarie op 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die sagte kleure olifant truitjie was een van twee wat klaar gemaak is vir n bestelling.Kontak gerus vir Elmarie 079 529...
10/08/2026

Die sagte kleure olifant truitjie was een van twee wat klaar gemaak is vir n bestelling.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die oulike apie truitjie is gestuur na sy kleine lyfie.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of...
03/08/2026

Die oulike apie truitjie is gestuur na sy kleine lyfie.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas

Die 5de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae o...
27/07/2026

Die 5de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die 4de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae o...
20/07/2026

Die 4de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die 3de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae o...
13/07/2026

Die 3de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die 2de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae o...
06/07/2026

Die 2de van 6 truitjies wat gestuur is vir ñ bestelling.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die pragtige truitjie is een van 6 truitjies wat gestuur is na hulle kleine lyfies toe.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 ...
02/07/2026

Die pragtige truitjie is een van 6 truitjies wat gestuur is na hulle kleine lyfies toe.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Address

Stilfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00

Telephone

+27726719819

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Li - Li Land posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share