Queen Bee's 1 stop shop

Queen Bee's 1 stop shop Your number 1 Trusted Online Store. Something of everything. Awesome beautiful beddidng. Shoes, clothes, And toys etc.

Support us for fast friendly and trusted service.

🥹💖 'n Klein boodskap van my hart af... asseblief lees tot die einde. 💖🥹Hi almal! 🌸Baie van julle het seker gewonder hoek...
15/07/2026

🥹💖 'n Klein boodskap van my hart af... asseblief lees tot die einde. 💖🥹
Hi almal! 🌸
Baie van julle het seker gewonder hoekom ek so stil was op my blad. Die waarheid is... die lewe het my onverwags hard getref. 💔 Omstandighede het gemaak dat my klein besigheid, waarvoor ek so lief is, amper moes toemaak.
Ma ekt besluit ek gaan nie opgee nie. 💪❤️
Ek is terug, met nuwe hoop, moed en 'n groot droom om my besigheid weer op te bou. Hierdie is nie net 'n ekstra inkomste vir my nie – dit is my inkomste, en elke bestelling help my om vorentoe te beweeg. 🙏❤️
Ek weet daar is baie scammers op Facebook, en ek verstaan heeltemal hoekom mense bang is om aanlyn te koop. Daarom wil ek net sê: Ek is nie 'n scammer nie. 🌸
Ek glo in eerlikheid, goeie diens en om elke kliënt met respek te behandel. Ek het ook baie positiewe reviews en foto's van kliënte wat hul pakkies ontvang het, as jy ekstra gemoedsrus wil hê. 🥰📦
🌸 Hoekom werk ek met voorafbetaling?
As 'n klein besigheid kan ek ongelukkig nie Cash on Delivery (COD) aanbied of eers aflewer en daarna betaling ontvang nie.
Ek moet my voorraad, verpakking en versending vooraf betaal. Ongelukkig het ek al groot verliese gelei omdat mense bestellings geplaas het en dit nooit kom haal het nie, of omdat produkte afgelewer is en betaling nooit ontvang is nie.😔
Ek hoop julle verstaan dat hierdie beleid nie daar is omdat ek my kliënte wantrou nie, maar omdat ek my klein besigheid moet beskerm sodat ek kan aanhou om eerlike diens te lewer. ❤️
🙏 Elke bestelling beteken vir my ongelooflik baie. Elke "Like". ❤️ Elke "Share". ❤️ Elke kommentaar. Elke nuwe kliënt.
Julle ondersteuning help my om my droom weer lewendig te maak.

Uit di diepte van my hart. Dankie aan elke persoon wat my ondersteun, my vertrou en in my klein besigheid glo. Julle is die rede hoekom ek weer moed het om aan te hou. 🥹❤️🌸
Mag God elkeen se goedheid en ondersteuning ryklik seën. 🙏💖

Like asb my page https://www.facebook.com/profile.php?id=100063701481616

Address

Port Elizabeth
Carletonville
6001

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 21:00

Telephone

+27684788019

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Queen Bee's 1 stop shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share