Klein - Bederf Produkte Bloemfontein

Klein - Bederf Produkte Bloemfontein Net die beste, NATUURLIK! Ons gebruik net natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker.

Die LIEFDE waarmee elke Klein produk gemaak word en elke pakkie opgemaak word is duidelik sigbaar!

MELK & HEUNING 🥛🍯“Melk & Heuning se geur is vir my soos om by my ma te wees...dis verwelkomend en sag en liefde. My GUNS...
26/02/2025

MELK & HEUNING 🥛🍯

“Melk & Heuning se geur is vir my soos om by my ma te wees...dis verwelkomend en sag en liefde. My GUNSTELING geur...sonder twyfel” - Riana

Indien jy nog nie Klein se Melk&Heuning ontmoet het nie, d**k ons dit is NOU tyd. Beskikbaar in ñ wye verskeidenheid van produkte!

Kan julle glo ons is in die laaste week van Februarie!Dit beteken dan ook dat jy nog net DRIE dae oor het om uit ons Feb...
26/02/2025

Kan julle glo ons is in die laaste week van Februarie!

Dit beteken dan ook dat jy nog net DRIE dae oor het om uit ons Februarie Brosjure te bestel 🩷❤️

BAIE BELANGRIK: Onthou die spesiale geure (Stroop Appel, Granaat & Geliefde), pakkette en ook die ROOS STROOP in hierdie brosjure is slegs beskikbaar tot hierdie Vrydag, 28 Februarie. Maak dus seker jy bestel betyds

🌹 ROOS STROOP 🌹Klein se ROOS STROOP is perfek vir ystee, roos-lemonade, in jou drankie of oor jou gunsteling nagereg!Ons...
25/02/2025

🌹 ROOS STROOP 🌹

Klein se ROOS STROOP is perfek vir ystee, roos-lemonade, in jou drankie of oor jou gunsteling nagereg!

Ons Roos Stroop is ook heerlik saam met Pannekoek, wafels en roomys… wat van ‘n lekker Roos melkskommel of Latté!

Daar is soveel maniere hoe jy dit kan gebruik.
Wat is jou GUNSTELING?

NB: Onthou die Roos Stroop is slegs ñ kuiergas vir Februarie maand, bestel dus betyds 😉

Stuur gerus n whatsapp na 071 260 3629

Daar is niks soos die geur van vars Roos Redding nie... Het jy joune al bestel?Die ROOS Redding is net soos ons groot gu...
24/02/2025

Daar is niks soos die geur van vars Roos Redding nie... Het jy joune al bestel?

Die ROOS Redding is net soos ons groot gunsteling, Rooibos Redding, ‘n baie groot bederf vir die hele gesin en is veral goed vir sensitiewe velle en ekseem!

Roos Redding is beskikbaar in:
Lyfbotter en Lyfroom

SLEGS BESKIKBAAR VIR FEBRUARIE

Stuur gerus n whatsapp na 071 260 3629 of 072 606 2933 om te bestel of vir die volledige Februarie brosjure…

KLEIN KUIERGASHier is ñ lekker verrassing! Ons het soveel navrae gekry oor die HERLEEF Kamer&Linne Sproei, dat ons beslu...
18/02/2025

KLEIN KUIERGAS

Hier is ñ lekker verrassing! Ons het soveel navrae gekry oor die HERLEEF Kamer&Linne Sproei, dat ons besluit het om dit weer beskikbaar te stel.

100ml - R125.00 (Plastiek)
200ml - R205.00(Glas)

LET WEL: Daar is net ñ beperkte hoeveelheid 💚

So soet soos.... 🍎STROOP APPEL🍎Sit die soet in jou Februarie met ons soetste Stroop Appel 🍎🍎 Beskikbaar in ñ verskeidenh...
17/02/2025

So soet soos.... 🍎STROOP APPEL🍎

Sit die soet in jou Februarie met ons soetste Stroop Appel 🍎🍎 Beskikbaar in ñ verskeidenheid van produkte sowel as pakkette. 🍎🍎

Stuur gerus n whatsapp as jy nog nie die February brosjure het nie anders geen jy uitmos op die een - 071 260 3629

VELSORG VRYDAG - AGE REVERSE SERUMKlein se AGE REVERSE SERUM is geskik vir ALLE vel tipes. Die aktiewe bestandele in hie...
14/02/2025

VELSORG VRYDAG - AGE REVERSE SERUM

Klein se AGE REVERSE SERUM is geskik vir ALLE vel tipes.

Die aktiewe bestandele in hierdie serum bevorder kollageen produksie wat plooie verminder en ñ fermer vel verseker. Dit verminder ook inflammasie.

Klein wenk: Gebruik soggens en saans vir beste resultate.

Ek het jou LIEF met ñ liefde wat nooit ophou nie - Jeremia 31:3Ons Dames Maandbokse is nie nét ñ bederf vir jou lyf nie,...
12/02/2025

Ek het jou LIEF met ñ liefde wat nooit ophou nie - Jeremia 31:3

Ons Dames Maandbokse is nie nét ñ bederf vir jou lyf nie, maar ook vir jou gees... Klein se missie is om elke vrou geliefd en spesiaal te laat voel.

Indien jy belangstel om ook ñ Klein Maandboks vriendin te word, volg gerus die skakel:

Stuur gerus n whatsapp na 071 260 3629

Of instagram gebruikers volg gerus die skakel in my bio om aan te sluit

Facebook gebruikers hiermee die link waarmee jy sommer direk kan aansluit https://kleinbederf.com/?agent=333

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein - Bederf Produkte Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share