Namby Pamby

Namby Pamby Agent vir die Klein bederf reeks. Onafhanklike verspreider van Manna produkte.

Seepkoeke. 100% natuurlik en geskik vir die hele gesin.  Soveel heerlike geure: Gliserien basis : Lemoen en Vanielje, Ro...
22/09/2021

Seepkoeke. 100% natuurlik en geskik vir die hele gesin. Soveel heerlike geure: Gliserien basis : Lemoen en Vanielje, Roos, Avokado en komkommer, Rooibos en Oliekolonie. Klei basis : Suurlemoen en papawersaad, Bokmelk, Liefde en Laventel, Sitroen en suikerriet, Sitrus en gemmer, Houtskool en mint, Bierseep.

Binne 10 dae het ek dit reggekry, met hulp, dankie Manna!
21/09/2021

Binne 10 dae het ek dit reggekry, met hulp, dankie Manna!

Heerlike koffie ook beskikbaar
15/09/2021

Heerlike koffie ook beskikbaar

13/09/2021

Hierdie produk is organies, diabeet vriendelik, gluten vry, laktose vry. Dit help beheer bloedsuiker vlakke, beheer eetlus! Net die regte ding om die ideale gewig op n gesonde manier te bereik.

10/09/2021
Heerlike badskuim in soveel verskillende geure: Klappermelk, bamboes en maroela, bessiebos, sitroengras en suikerriet, v...
03/09/2021

Heerlike badskuim in soveel verskillende geure: Klappermelk, bamboes en maroela, bessiebos, sitroengras en suikerriet, vanielje, toffieappel, druiwe, melk en heuning, malvalekker, pynappel en klappermelk, lietsjie en roos rooibos, rooibostee en kaneel, lemoen en vanielje, laventel, avokado en komkommer.

Bad pille, 4 kleure (rooi, geel, blou, groen), 4 geure (aarbei, borrelgom, piesang, lemmetjie). Oulike manier om kleure ...
02/09/2021

Bad pille, 4 kleure (rooi, geel, blou, groen), 4 geure (aarbei, borrelgom, piesang, lemmetjie). Oulike manier om kleure te leer.

01/09/2021
Heerlike badtee! Heerlike rooibos, lemoen, laventel en roos geure wat in die stoom deur die badkamer sal trek. Ook 'n Wi...
01/09/2021

Heerlike badtee! Heerlike rooibos, lemoen, laventel en roos geure wat in die stoom deur die badkamer sal trek. Ook 'n Winter badtee met Kamfer, Bloekomolie, Mint en Laventel met klappermelk en rooibos om klaar te speel met toe neus en 'n droe vel

Address

Vanrhynsdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namby Pamby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namby Pamby:

Share