Resa Fashion and Design

Resa Fashion and Design We specialize in digitizing and embroidery of any kind of logos and artwork.

Pragtig!!
15/10/2021

Pragtig!!

Happy Friday 🤗🤩

Mantels vir die somer gemaak van mesh. Een grootte pas almal R150 elk.
22/08/2017

Mantels vir die somer gemaak van mesh. Een grootte pas almal R150 elk.

Wynrooi en navy drimacs  van baie goeie gehalte en teen n baie billike prys. Verkrygbaar in small, large en xl. Prys is ...
22/07/2017

Wynrooi en navy drimacs van baie goeie gehalte en teen n baie billike prys. Verkrygbaar in small, large en xl. Prys is R250 + vervoerkoste. Kontak my by 0847810215

26 Jan. Pers bon bon en kant top. S-xl is R300, 2xl en groter is R350 + vervoerkoste
26/01/2017

26 Jan. Pers bon bon en kant top. S-xl is R300, 2xl en groter is R350 + vervoerkoste

Koningsblou bloes van trilobal, mesh en baie mooi kant
15/01/2017

Koningsblou bloes van trilobal, mesh en baie mooi kant

23 Sept oorvouromp gemaak van 3 verskillende lappe.
23/09/2016

23 Sept oorvouromp gemaak van 3 verskillende lappe.

22Sept. Koningsblou rok en kantbaadjie
22/09/2016

22Sept. Koningsblou rok en kantbaadjie

16 Sept. Swart en vleeskleur bloes. S-xl is R350, 2xl en groter is R400.
16/09/2016

16 Sept. Swart en vleeskleur bloes. S-xl is R350, 2xl en groter is R400.

7 Sept. Koel,  kreukeltraag viskose bloes. S-xl is R300, 2xl en groter is R350 + vervoerkoste. Kontaknr is 0847810215
06/09/2016

7 Sept. Koel, kreukeltraag viskose bloes. S-xl is R300, 2xl en groter is R350 + vervoerkoste. Kontaknr is 0847810215

3 Sept. Swart en geel kolletjie bloes. S-xl is R300, 2xl en groter is R350
03/09/2016

3 Sept. Swart en geel kolletjie bloes. S-xl is R300, 2xl en groter is R350

26 Aug. Navy en wit strepie bloes. S - xl is R300, 2xl en groter R350 + vervoerkoste
26/08/2016

26 Aug. Navy en wit strepie bloes. S - xl is R300, 2xl en groter R350 + vervoerkoste

Koningsblou broekpak van beslin en katoenkant. S-xl is R700, 2xl en groter is R800 + vervoerkoste
09/08/2016

Koningsblou broekpak van beslin en katoenkant. S-xl is R700, 2xl en groter is R800 + vervoerkoste

Address

Winburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Resa Fashion and Design posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share