Lang Jan Se Padstal

Lang Jan Se Padstal Welkom by LangJan se Padstal. Jou eenstop-winkel vir alle Boerboel en ander trots Suid-Afrikaanse produkte. Sterk genoeg vir werk, mooi genoeg vir kerk.

14/06/2023

Goeie dag almal

Ek wil net baie dankie se vir almal se ondersteuning aan LangJan se padstal. Soos meeste al weet is die Boerboel Wear reekse beskikbaar by Braaishack in Raceview Alberton. Ondersteun hulle gerus, van houte, s***e klere is dit die plek om te wees. Vadersdag is om die draai...

20/08/2022
11/08/2022
14/04/2022
Dit was omtrent pret om saam die manne en dames van  tyd te spandeer en "merch" te kon teken vir ons ondersteuners, dank...
28/09/2021

Dit was omtrent pret om saam die manne en dames van tyd te spandeer en "merch" te kon teken vir ons ondersteuners, dankie vir die verwelkoming.

🏈 Rugby🌭 Boerewors Rolle👨‍🌾 Boerboelwear🐮 Buffelsfontein🧂 S***e, Spices en Houte🍻 Goeie Geselskap
25/09/2021

🏈 Rugby
🌭 Boerewors Rolle
👨‍🌾 Boerboelwear
🐮 Buffelsfontein
🧂 S***e, Spices en Houte
🍻 Goeie Geselskap


Address

64 Michelle Avenue
Alberton
1449

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lang Jan Se Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lang Jan Se Padstal:

Share

Category