16/10/2023
Kom ek deel bietjie die voordele van klei!!
*Dit help fyn motonoriese ontwikkel, ontwikkel die hand spiere.
*Die verbeter greep vaardigheid, optel van Klein stukkies klei bevorder die greep waar mee kinders hul potlood moet vashou.
*kreatiwiteit en verbeelding word aangewakker.
*klei is kalmerende, en help kinders om met hul emosies te deel!
Soveel goeie dinge wat uit n kleurvolle bondeltjie Klei Kom!
Elke huishouding en klas behoort klei vrylik beskikbaar vir kinders te he.