Geliefd

Geliefd Geliefd maak en verskaf unieke handgemaakte klere en speelgoed vir babas en kleuters. Ons items is v

15/11/2022

Ons gehekelde bal is nie net vir kleuters nie, maar ook vir kleiner voetjies!
De Waal is amper 3 maande en baie ingenome met sy bal! ๐Ÿคฉ

Bederf jou pienkvoet of kleuter vandag nog! ๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Stuur vir ons 'n boodskap of Whatsapp (072 871 7636) om te bestel!

AANDAG MAMMA'S IN BENONI ๐Ÿ“Tjomme vir Somme wen 1000de Wiskunde hartjies regoor Suid-Afrika en Namibiรซ! Maak seker jou ki...
18/10/2022

AANDAG MAMMA'S IN BENONI ๐Ÿ“

Tjomme vir Somme wen 1000de Wiskunde hartjies regoor Suid-Afrika en Namibiรซ!
Maak seker jou kind mis nie uit op die geleentheid om speel-speel 'n liefde vir Wiskunde te ontwikkel nie โค๏ธ

Gee somme(r) ๐Ÿ˜‰ die page 'n like!

HIER'S VIR JOU 'N VOORSKOU ๐Ÿ’ซBaba en kleuter stimulasie is vir ons baie belangrik en ons werk aan 'n lekker handgeverfde ...
28/06/2022

HIER'S VIR JOU 'N VOORSKOU ๐Ÿ’ซ

Baba en kleuter stimulasie is vir ons baie belangrik en ons werk aan 'n lekker handgeverfde flitskaart reeks wat perfek is vir kleintjies van geboorte tot 2 jaar ๐Ÿคฉ

Hou die blad dop ๐Ÿ˜‰

Ons etikette het gekom, en is gereed om 'n hele paar gehekelde speelgoed pragtig af te rond!!๐Ÿ˜ Is jy opsoek na iets spes...
20/06/2022

Ons etikette het gekom, en is gereed om 'n hele paar gehekelde speelgoed pragtig af te rond!!๐Ÿ˜

Is jy opsoek na iets spesiaal vir jou baba/kleuter of iets vir 'n geskenk? Ons hekel byna enige iets!๐Ÿ˜‰

๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Stuur vir ons 'n boodskap (071 871 7636) om jou bestelling te plaas!

Lekker warm mussie vir die lekker koue weer! ๐ŸฆŠOns oulike vos mussie is terug en beskikbaar vir bestelling! Bestel jou mu...
12/06/2022

Lekker warm mussie vir die lekker koue weer! ๐ŸฆŠ
Ons oulike vos mussie is terug en beskikbaar vir bestelling!

Bestel jou mussie teen R50 een (beskikbaar in baba-, kinder- en volwasse groottes- jy stuur jou spesifieke kop omtrek vir ons en ons maak hom dat hy perfek vir jou pas ๐Ÿ˜‰).

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Courier koste @ R100 standaard na enige plek in SA!
Stuur vir ons 'n DM om jou mussie te bestel!

Ons is mal oor positiewe terugvoer ๐Ÿ˜ Onthou om jou bal te bestel deur vir ons 'n boodskap te stuur โค๏ธ
08/06/2022

Ons is mal oor positiewe terugvoer ๐Ÿ˜

Onthou om jou bal te bestel deur vir ons 'n boodskap te stuur โค๏ธ

ONS HET JOU HULP NODIG! Help ons om ons aktiwiteitbokse te verbeter, en ons stuur vir jou 'n lekker voucher ๐ŸคฉVertel ons ...
08/06/2022

ONS HET JOU HULP NODIG!
Help ons om ons aktiwiteitbokse te verbeter, en ons stuur vir jou 'n lekker voucher ๐Ÿคฉ

Vertel ons wat jy verkies deur die letter te "comment" wat jy van hou ๐Ÿ‘‡๐Ÿผ

A. 'n Maandelikse boks met 'n opvoedkundige projek ๐Ÿงช
B. 'n Projek om die kinders besig te hou vir die naweek/vakansie โ›ฑ
C. 'n Projek wat 'n nuwe vaardigheid aanleer (soos naaldwerk) ๐Ÿงต
D. Tema aktiwiteit pakkies vir 'n partytjie ๐ŸŽ‰

BONUS VRAAG: Wat d**k jy is 'n billike prys om vir aktiwiteitboks te betaal?

Is jou droom-lysie op 'n sigbare plek om jouself elke dag te herinner waarvoor jy werk? ๐Ÿ’ญ
03/06/2022

Is jou droom-lysie op 'n sigbare plek om jouself elke dag te herinner waarvoor jy werk? ๐Ÿ’ญ

Address

Benoni

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geliefd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Geliefd:

Share