The Sewing Diva

The Sewing Diva For all your sewing needs. Evening dresses, special events, matric ball, bridal, bridesmaid, mom of the bride and groom dresses and much more!

Lot of planning, cutting, sewing and Rigilene boning going on here at The Sewing Diva!Matric farewell dresses are well o...
27/08/2026

Lot of planning, cutting, sewing and Rigilene boning going on here at The Sewing Diva!
Matric farewell dresses are well on their way...
Can't wait for the end results and photo's! 🙌🙏💫🎉💃💃💃

WHS Winterbal💙Liné💙Wat kan ek sê? Mooi rokkie vir 'n mooi meisie!Dankie vir die klein aandeel in jou spesiale aand en de...
24/08/2026

WHS Winterbal

💙Liné💙

Wat kan ek sê? Mooi rokkie vir 'n mooi meisie!
Dankie vir die klein aandeel in jou spesiale aand en deel van jou foto's.

💃⚘️🙏

WHS Winterbal💚Hanzelle💚Boooeeetiful in 'n emerald groen sequince skepping. Wat 'n voorreg vir my 🙌💫Dankie vir die mooi f...
23/08/2026

WHS Winterbal

💚Hanzelle💚

Boooeeetiful in 'n emerald groen sequince skepping.
Wat 'n voorreg vir my 🙌💫

Dankie vir die mooi fototjies ⚘️

❤️Liefste Es❤️So tussen deur alles... altyd geduldig... altyd opbouend, altyd ondersteunend, 'n oor wat luister.. 'n juw...
22/08/2026

❤️Liefste Es❤️

So tussen deur alles... altyd geduldig... altyd opbouend, altyd ondersteunend, 'n oor wat luister.. 'n juweel van 'n mens! Ek is bederf met jou🙏💫💃

So lekker om vir jou iets te kan maak.
Ek soek ook sulke ene jassie 😱🙆

Grey Bal 💙Cara💙Altyd só lekker om saam jou te werk en jou idees lewe te gee.Jy het geskitter meisie💃💫Dankie vir die voor...
21/08/2026

Grey Bal

💙Cara💙

Altyd só lekker om saam jou te werk en jou idees lewe te gee.

Jy het geskitter meisie💃💫

Dankie vir die voorreg en die deel van jou foto's 🙏

WHS Winterbal💚Lia💚Jy straal selfvertroue en mooiheid uit!Was lekker om weer vir jou 'n rok vir 'n spesiale geleentheid t...
20/08/2026

WHS Winterbal

💚Lia💚

Jy straal selfvertroue en mooiheid uit!

Was lekker om weer vir jou 'n rok vir 'n spesiale geleentheid te kon maak.

Dankie vir die mooi fototjies 🙏🙌💃

WHS Winterbal💙Lizè💙Wat 'n lekker uitdaging en in baie kort tyd! Jy het stunning gelyk!Dankie dat ek 'n klein aandeel in ...
19/08/2026

WHS Winterbal

💙Lizè💙

Wat 'n lekker uitdaging en in baie kort tyd!
Jy het stunning gelyk!

Dankie dat ek 'n klein aandeel in jou spesiale aand kon hê 🙌🙏

Wedding vibes- strooimeisie rok🤍Petra🤍Sand kleurige A-lyn met "off shoulder" en dramatiese strik detail. En natuurlik mo...
19/08/2026

Wedding vibes- strooimeisie rok

🤍Petra🤍

Sand kleurige A-lyn met "off shoulder" en dramatiese strik detail. En natuurlik moet ons bietjie been wys ook!

Jy is een pragtige meisie Petra!
Dankie vir die fototjies 💃🙌

WHS Winterbal 🩷Lexi🩷Dressed in a custom made cocktail dress in muted plum colour by thesewingdiva.sa Dit was so lekker o...
18/08/2026

WHS Winterbal

🩷Lexi🩷

Dressed in a custom made cocktail dress in muted plum colour by thesewingdiva.sa

Dit was so lekker om jou idee lewe te gee. Die blydskap op jou gesig met die pas van jou rok- priceless.

Dankie vir die deel van jou spesiale oomblikke.💃💃

BVHS Winterbal💙Micaila💙Stralend elegant in jou mooiste blou skepping.Jy is pragtig meisie⚘️Dankie vir die deel van jou s...
09/08/2026

BVHS Winterbal

💙Micaila💙

Stralend elegant in jou mooiste blou skepping.
Jy is pragtig meisie⚘️

Dankie vir die deel van jou spesiale foto's 🙌🙏

Address

84 Plein Street
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27782871684

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Sewing Diva posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share