Twice as Pretty

Twice as Pretty Twice as Pretty will be a stockist of unique clothing, jewellery and everyday accessories.

Twice as Pretty will be your unique, one stop shop where you will find "Twice as Pretty" clothing, sandals, jewellery and accessories. The newly launched Bagera Bags will be available at Twice as Pretty as well as 37Sandals.

08/03/2019

Dankie aan elke Twice as Pretty kliënt vir jul getroue ondersteuning die afgelope paar jaar!!

Neem asb kennis dat die 50% afslag sal geld tot en met 31 Maart en daarna sal die winkel gesluit wees.

♡♡♡

24/02/2019

Onthou ons groot uitverkoping (50% af) begin more!!! Slegs kontant asb!♡♡

13/05/2018
05/01/2018

En die wenner van ons "lucky draw" is........

Heila Meintjies!!!

Baie geluk en dankie vir die ondersteuning♡

Mag elkeen van ons kliënte 'n baie Geseënde Kerstyd beleef! Dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jaar!Merry Chris...
22/12/2017

Mag elkeen van ons kliënte 'n baie Geseënde Kerstyd beleef! Dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jaar!
Merry Christmas to all our clients. Thank you for your support! ♡♡♡

15/12/2017

Twice as Pretty sal vanmiddag en more oggend gesluit wees..
Besoek ons gerus by Clarens se Kersmark!!♡

12/12/2017

Kom spandeer hierdie Desember R150 of meer by Twice as Pretty en staan 'n kans om die "groot bederf" ter waarde van R300 te wen! Die wenner sal die 5de Januarie aangekondig word♡

Nuwe voorraad oorbelle en borsspelde♡kom loer gerus!
30/11/2017

Nuwe voorraad oorbelle en borsspelde♡kom loer gerus!

26/09/2017

Aan ons kliënte wat bekommerd is...moenie wees nie - Twice as Pretty se deure is nie toe nie!! Daar word herstelwerk aan die gebou gedoen..en ons is binnekort weer aan die gang! Ons hou jul op hoogte..
♡♡♡

Address

36 President Boshoff
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0845555610

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Twice as Pretty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Twice as Pretty:

Share