Magdaliefie

Magdaliefie Handgemaakde sakke, klere en baba klere. Herstelwerk aan klere.

Juffrou sakkeSoveel gebruike:WerksakStrandsakPieknieksakHandsakDoeksakWol en hekel sakMateriaal haal maklik af om te was...
01/06/2022

Juffrou sakke

Soveel gebruike:
Werksak
Strandsak
Pieknieksak
Handsak
Doeksak
Wol en hekel sak

Materiaal haal maklik af om te was.
Harde binnekant wat help om handsak netjies te hou.

Bestel by Magda 071 073 8510

Sak met harde binnekant / juffrou sak*buitekant haal maklik af om te was*stewig en maklik om jou sak netjies te pak*gema...
19/05/2022

Sak met harde binnekant / juffrou sak

*buitekant haal maklik af om te was
*stewig en maklik om jou sak netjies te pak
*gemaklik vir 'n handsak
*perfek vir 'n breisak
*lekker dun en gemaklik om in die kar te sit vir lang ritte

Kontak Magda vir meer inligting by 071 073 8510

Lekker sagte warm nagklere vir die koue wat oppad is.Kontak Magda vir navrae 071 073 8510
17/05/2022

Lekker sagte warm nagklere vir die koue wat oppad is.

Kontak Magda vir navrae 071 073 8510

Ek het die dooprokkie vir my kleindogtertjie se doop gemaak. Wat 'n voorreg. Onthou ek maak dooprokkies op bestelling!!!
17/02/2022

Ek het die dooprokkie vir my kleindogtertjie se doop gemaak. Wat 'n voorreg. Onthou ek maak dooprokkies op bestelling!!!

Mooiste pakkies vir die warm somerdae wat voorlรช ๐ŸŒž๐ŸŒž๐ŸŒž
29/12/2021

Mooiste pakkies vir die warm somerdae wat voorlรช ๐ŸŒž๐ŸŒž๐ŸŒž

Nuwe lap vir juffrou sakke!!!Soveel gebruike:WerksakStrandsakPieknieksakHandsakDoeksakWol en hekel sakSak haal af om mak...
25/09/2021

Nuwe lap vir juffrou sakke!!!

Soveel gebruike:
Werksak
Strandsak
Pieknieksak
Handsak
Doeksak
Wol en hekel sak

Sak haal af om maklik te was.

R300 per sak.

Bestel by Magda 071 073 8510

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธDie lyk soos Lente ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธHarde binnekant sakkeSoveel gebruikeNaaldwerksakPieknieksak DoeksakWerksakStrandsakOornagsakVer...
11/09/2021

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธDie lyk soos Lente ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Harde binnekant sakke

Soveel gebruike
Naaldwerksak
Pieknieksak
Doeksak
Werksak
Strandsak
Oornagsak

Verskillende grotes beskikbaar!!!

Kontak Magda op 071 073 8510 vir bestellings

Mooiste sagte en dun materiaal pakkies vir Lente en Somer.Kontak Magda vir bestellings, 071 073 8510.
31/08/2021

Mooiste sagte en dun materiaal pakkies vir Lente en Somer.

Kontak Magda vir bestellings, 071 073 8510.

Hierdie stunning klere bly net mooi.
20/08/2021

Hierdie stunning klere bly net mooi.

Mal oor hierdie kleure saam.

Juffrou sakke beskikbaar in verskillende grotes en kleure.

Gebruik vir babasak, vanity case, werksak, strandsak en soveel meer.

Kontak 071 073 8510 vir meer inligting.

Babasak met harde binnekantZip sak en dummy knip aan binnekant van dekselEkstra sakkie voor en agter op buitekantMaklik ...
20/08/2021

Babasak met harde binnekant

Zip sak en dummy knip aan binnekant van deksel
Ekstra sakkie voor en agter op buitekant

Maklik om alle items te sien en netjies te hou

Omhulsel is wasbaar

Kontak Magda by 071 073 8510 vir bestellings

Address

Bloemfontein

Telephone

+27710738510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Magdaliefie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Magdaliefie:

Share