Lerac Leather Worx

Lerac Leather Worx We supply quality custom leather products, made with genuine leather, across South Africa. We strive

28/05/2024
21/11/2022

Skakel ons gerus vir julle unieke kers idees uit leer uit!

19/10/2022
Kom maak n draai by Moeder Rafie by Tuinpark en kom kyk na ons pragtige kunswerke
27/09/2022

Kom maak n draai by Moeder Rafie by Tuinpark en kom kyk na ons pragtige kunswerke

Leer belde: is een van die oudste klere items wat nogsteeds gebruik word. Daar is opgrawings van uit die Brons tydperk (...
26/09/2022

Leer belde: is een van die oudste klere items wat nogsteeds gebruik word. Daar is opgrawings van uit die Brons tydperk ( 3000 BC to 1050 BC) wat wys dat leer belde n baie belangrike item was om jou wapens en items aan vas te maak om jou lyf om te oorleef. Ek persoonlik weet van iemand wat dieselfde leer belt dra al vir 20 jaar en dit lyk nog so nuut soos die dag wat dit gemaak is. So as dit deur tyd getoets is en nogsteeds gebruik word. Kom bestel jou eie persoonlike belt by ons.

Lerac Leather Works stal uit by die Anglo-Boer War Museum vandag. Kom kyk na die pragtige handgemaakte belde, beursies, ...
24/09/2022

Lerac Leather Works stal uit by die Anglo-Boer War Museum vandag. Kom kyk na die pragtige handgemaakte belde, beursies, Sleutel houers. Kom maak n bestelling vir u eie unieke idee op n beursie of pistool holsters. kom gou terwyl voorraad hou

Address

16 Blouberglaan
Bloemfontein
9301

Telephone

+27798040659

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lerac Leather Worx posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lerac Leather Worx:

Share