Camme Boutique

Camme Boutique Camme Boutique is in Bloem en verkoop Jaz-che en Bella Amy klerereekse. Kontak Marlise
084 450 7620

Kontak Janri vir navrae of bestellings
072 902 8424

Maak 'n afspraak en kom loer of pas wat ons in voorraad het by Salon Vito Marziliano.

Long summer dressesR650ea
06/09/2022

Long summer dresses

R650ea

Nog opsies in die mooi en gemaklike summer dressesR450 elk
06/09/2022

Nog opsies in die mooi en gemaklike summer dresses

R450 elk

Die somer is oppad πŸŽ‰πŸŽ‰Kyk net die mooi rokkies wat julle by ons kan bestelSlegs R450 elkJanri 072 902 8424Marlise 084 450...
18/08/2022

Die somer is oppad πŸŽ‰πŸŽ‰
Kyk net die mooi rokkies wat julle by ons kan bestel
Slegs R450 elk

Janri 072 902 8424
Marlise 084 450 7620



Die gemaklike Sporty top kan in hierdie nuwe klere bestel word 😍Net R350 elk
23/07/2022

Die gemaklike Sporty top kan in hierdie nuwe klere bestel word 😍

Net R350 elk

Hierdie mooi en veelsydige Essie tops kan by ons bestel word.Kyk op die fotos vir die verskillende kleure van lappe geki...
23/07/2022

Hierdie mooi en veelsydige Essie tops kan by ons bestel word.

Kyk op die fotos vir die verskillende kleure van lappe gekies kan word.

Die bo deel kan ingetrek word of af gedra word.

Slegs R350 elk! πŸŽ‰

Gou spring

Mooi rok gemaak uit cut & sew materiaal, met 'n ronde nek. Snood is saam met die rok op die fotoRok - R600Snood - R150
23/07/2022

Mooi rok gemaak uit cut & sew materiaal, met 'n ronde nek.

Snood is saam met die rok op die foto

Rok - R600
Snood - R150

Die gemaklikste snoods vir slegs R150 elk.Kontak ons vandag nog om te bestel
23/07/2022

Die gemaklikste snoods vir slegs R150 elk.

Kontak ons vandag nog om te bestel

As jy nog nie 'n sporty top besit nie, maak 'n plan. Dit is lekker sagte en gemaklike tops.En as jy al een of twee het, ...
07/04/2022

As jy nog nie 'n sporty top besit nie, maak 'n plan.
Dit is lekker sagte en gemaklike tops.

En as jy al een of twee het, kry vir jou in nog 'n kleur. Jy weet jy wil πŸ˜‰

Alle kleure nie meer in alle grotes beskikbaar nie, so kontak ons gou vir jou bestelling.

Janri 072 902 8424
Marlise 084 450 7620

Sporty tops is R350 elk


Flutter sleeve Chani long dresses from Bella Amy. For all occasions and in a variety of colors. Only R600
08/02/2022

Flutter sleeve Chani long dresses from Bella Amy.

For all occasions and in a variety of colors.

Only R600

As jy lus is vir iets anders, wat van 'n Michelle toppie?Verskillende kleure en vleiend.Slegs R320 elk
08/02/2022

As jy lus is vir iets anders, wat van 'n Michelle toppie?

Verskillende kleure en vleiend.

Slegs R320 elk

Chani lang rokkeSlegs R600 elk
08/02/2022

Chani lang rokke

Slegs R600 elk

Hierdie is regtig 'n mooi toppie.One shoulder tops R300 elk
08/02/2022

Hierdie is regtig 'n mooi toppie.

One shoulder tops R300 elk

Address

Bloemfontein

Telephone

+27729028424

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Camme Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Camme Boutique:

Share