Ella-Mart Co.

Ella-Mart Co. Ella-Mart Co is a popup shop located in the Freestate.Here you can find unique clothings and more Discover a world of art, clothing, inspiration, and more.

Ella-Mart Collection is a space that brings together the best of both worlds and offers something for everyone. Visit us today and be inspired!"

Ons kombineer die week bosse met artisjokke…Als by Nessie in Bloem…
16/11/2024

Ons kombineer die week bosse met artisjokke…
Als by Nessie in Bloem…

En uiteindelik staan hulle weer die land vol…Artisjokke gereed om te travel Jozi toe…asook Bloem toe… kontak ons vir nav...
02/11/2024

En uiteindelik staan hulle weer die land vol…
Artisjokke gereed om te travel Jozi toe…asook Bloem toe… kontak ons vir navrae oor hierdie aboslute pragtig blom…

Ons is in Louis Bokstr 2 by Nessie…Kom krap en kyk self…Verskeie klere items…Lekker helder en bont…
18/09/2024

Ons is in Louis Bokstr 2 by Nessie…
Kom krap en kyk self…
Verskeie klere items…
Lekker helder en bont…

Ons pop die week by Nessie in Universitas…Oop tot 16h baie mooi en unieke klere stukke…kom krap self…
26/08/2024

Ons pop die week by Nessie in Universitas…
Oop tot 16h baie mooi en unieke klere stukke…kom krap self…

Ella-mart is vanaf Saterdag op n gereelde basis by die Nessie in Bloemfontein..ons sal ons bewegings oplaai op FCB ens…k...
22/08/2024

Ella-mart is vanaf Saterdag op n gereelde basis by die Nessie in Bloemfontein..ons sal ons bewegings oplaai op FCB ens…kom kuier gerus Saterdag tussen 9h en 13:30h Louis Bokstr 2 Universitas..
Ella-Mart Co. Nessie

Hierdie Saterdag…sommer n lekker uitkom geleentheid bring n vriendin of twee en kom loer in daars dames wat gaan skilder...
19/08/2024

Hierdie Saterdag…sommer n lekker uitkom geleentheid bring n vriendin of twee en kom loer in daars dames wat gaan skilder en hul werke gaan uitstal. Kom kyk na al ons mooi geskenke en lekker eetgoed… Louis Bokstr 2 Universitas Bloemfontein

Ella-mart verhuis binne kort na Universitas…Ons popup shop wel die Saterdag by Nessie in Louis Bokstr 2 Bloemfontein in ...
19/08/2024

Ella-mart verhuis binne kort na Universitas…
Ons popup shop wel die Saterdag by Nessie in Louis Bokstr 2 Bloemfontein in Universitas oorkant Tjokkies…kom kuier graag saam…

Gelukkige vrouedag…Ons doen later die maand iets lekker vir vroue…
09/08/2024

Gelukkige vrouedag…
Ons doen later die maand iets lekker vir vroue…

Address

Langenhovenpark Bloemfontein Caltex Garage
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27785011495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ella-Mart Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share