Oor tot Oor

Oor tot Oor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oor tot Oor, Accessories, South/Africa, Bloemfontein.

🩴 Deurmatjies 🩴Enige keuse van ontwerp / tema / bewoording 🧡(55cm x 33cm) Perfek vir jou klaskamer ingang, stoep of kant...
30/03/2026

🩴 Deurmatjies 🩴
Enige keuse van ontwerp / tema / bewoording 🧡
(55cm x 33cm)

Perfek vir jou klaskamer ingang, stoep of kantoor!

R380

*Please note that these are Oor Tot Oor designs/products/photos and the use thereof without our consent is an infringement of our copyright.*
Whatsapp orders: 063 092 7842
E-mail orders: [email protected]

©Oor Tot Oor 2025 All rights reserved

Knipmes & egte leer knipmes sakkie 🔪Sakkies & messe kan graveer word met eie keuse van bewoording. Egte leer sakkie: R25...
30/03/2026

Knipmes & egte leer knipmes sakkie 🔪
Sakkies & messe kan graveer word met eie keuse van bewoording.

Egte leer sakkie: R250
Knipmes: R280
Pakket: R450

*Please note that these are Oor Tot Oor designs/products/photos and the use thereof without our consent is an infringement of our copyright.*
Whatsapp orders: 063 092 7842
E-mail orders: [email protected]

©Oor Tot Oor 2025 All rights reserved

Egte leer kaarthouers 🗂️12 kaart sakkies - perfek om al jou kaarte bymekaar te hou & klein genoeg om rond te dra in jou ...
30/03/2026

Egte leer kaarthouers 🗂️
12 kaart sakkies - perfek om al jou kaarte bymekaar te hou & klein genoeg om rond te dra in jou broeksak. 🚶

Gravering van enige keuse beskikbaar.



*Please note that these are Oor Tot Oor designs/products/photos and the use thereof without our consent is an infringement of our copyright.*
Whatsapp orders: 063 092 7842
E-mail orders: [email protected]

©Oor Tot Oor 2025 All rights reserved

Hierdie jaar het sommer net weg gespring 💨 Daar is 'n hele nuwe reeks produkte op ons lysie, onder andere, deurmatjies, ...
23/03/2026

Hierdie jaar het sommer net weg gespring 💨
Daar is 'n hele nuwe reeks produkte op ons lysie, onder andere, deurmatjies, golf handdoekies, bybelsakke en soveel meer - maar as jy wonder of ons jou met 'n idee of produk kan help - vra 😉😁🧡

Dan het ons natuurlik nogsteeds die oorspronklike Oor Tot Oor produkte - klei sleutelhouers & oorbelle wat nie vinnig uit die mode gaan wees nie 🧡

Hoe kan ek jou van Oor tot Oor laat glimlag? 🧡

Trofees | Stickers | Troudekor | Sleutelhouers | Snyborde | Deurmatjies | Knipmesse | Leer beursies | Tumblers & Bottels | Bybelsakke | Bruidsmeisie Boksies | Kalenders | Dagboeke | Kruidenierslysies | Plaas & Naamborde | Yskasmagnete | Kinder eet stelletjies | Hout horlosies | Kouse | Komberse en soooooveeel meer 🧡

Whatsapp: 063 092 7842
Webblad: www.oortotoor.co.za
Epos: [email protected]

Dagboek & tafelkalender bestellings sluit 28 November 🧡063 092 7842 - Whatsapp jou bestelling 🫶🏼
17/11/2025

Dagboek & tafelkalender bestellings sluit 28 November 🧡

063 092 7842 - Whatsapp jou bestelling 🫶🏼

Dagbeplanners 🧡🧡🧡 Enige formaat, kleur, tema, ontwerp of bewoording 📝• A4• Hardeband voor & agterblad• Ringbinding• Volk...
23/10/2025

Dagbeplanners 🧡🧡🧡

Enige formaat, kleur, tema, ontwerp of bewoording 📝
• A4
• Hardeband voor & agterblad
• Ringbinding
• Volkleur print
• Dubbelsydige print

R590 🧡📚
Bestellings: 063 092 7842

📸:

2026 Tafelkalenders 🧡A3 | Ringbinding | Hardeband voor & Agterblad | 14 Bladsy | Kleur | Enige ontwerp, tema of bewoordi...
29/08/2025

2026 Tafelkalenders 🧡

A3 | Ringbinding | Hardeband voor & Agterblad | 14 Bladsy | Kleur | Enige ontwerp, tema of bewoording.

R250 elk 🧡🗓️

Bestellings: 063 092 7842

Dagbeplanners, afspraakboeke, joernale, notaboeke, kalenders en kruidenierslysies 🧡 Enige ontwerp, enige tema, bewoordin...
13/08/2025

Dagbeplanners, afspraakboeke, joernale, notaboeke, kalenders en kruidenierslysies 🧡

Enige ontwerp, enige tema, bewoording, formaat of kleur - net wat jou hart begeer 🧡

Bestellings: 063 092 7842

✨🏆 TROFEES 🏆✨Beskikbaar in A5 of A6 grootte - enige ontwerp, kleur, bewoording of tema 🧡🤩
07/08/2025

✨🏆 TROFEES 🏆✨

Beskikbaar in A5 of A6 grootte - enige ontwerp, kleur, bewoording of tema 🧡🤩

💗💛💚💙💜
17/07/2025

💗💛💚💙💜

Address

South/Africa
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27820964661

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oor tot Oor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oor tot Oor:

Share

Category