I Love Bloem

I Love Bloem The home of I❤️BFN and VELDT©️
100% Locally manufactured apparel
Because local is always LEKKER

14/05/2025

Herfs | Winter 🍂
Beskikbaar aanlyn [www.ilovebloemstore.co.za]

——

Die VELDT©️ Rib Tank 🌾Ons limited edition Off-white rib tank is gemaak van die mooiste 2x2 organiese katoen rib.• 160gsm...
24/03/2025

Die VELDT©️ Rib Tank 🌾
Ons limited edition Off-white rib tank is gemaak van die mooiste 2x2 organiese katoen rib.

• 160gsm vir ‘n beter pas en struktuur
• Geweefde label detail voor en agter
• Off-white kleur vir daardie “iets anders as net nog ‘n wit toppie in jou kas” 🤌🏻

Ons kwartaal 1 drop NOU beskikbaar aanlyn 👇
www.ilovebloemstore.co.za
——



24/03/2025

VIDEO 3: Die VELDT©️ Bucket hat 🌾
Ons eerste ooit bucket hat is gemaak van lekker tawwe katoen seil. Perfek vir die plaas, viswaters, jag of enige plek waar jy jou bucket hat style 💪

• 3-D VELDT © logo borduurwerk
• Geweefde label detail
• Khaki bruin
• One size fits all

Ons kwartaal 1 drop NOU beskikbaar aanlyn 🛒

19/03/2025

VIDEO 2: Die VELDT © Rib Tank 🌾
Ons limited edition Off-white rib tank is gemaak van die mooiste 2x2 organiese katoen rib.

• 160gsm vir 'n beter pas en struktuur
• Geweefde label detail voor en agter
• Off-white kleur vir daardie "iets anders as net nog 'n wit toppie in jou kas"

Ons kwartaal 1 drop NOU beskikbaar aanlyn 🛒


Die Off-white VELDT©️ Tee 🌾Ons limited edition Off-white tee is ‘n boxy, bietjie meer oversized fit en is gemaak van bot...
19/03/2025

Die Off-white VELDT©️ Tee 🌾
Ons limited edition Off-white tee is ‘n boxy, bietjie meer oversized fit en is gemaak van bottersagte 100% organiese katoen.

• Beter fit, nuwe detail
• Custom print voor en agter
• Off-white kleur vir daardie “iets anders as net nog ‘n wit t-shirt in jou kas” 🤌🏻

Ons kwartaal 1 drop NOU beskikbaar aanlyn 🛒
www.ilovebloemstore.co.za
——


18/03/2025

VIDEO 1: Kwartaal 1 drop VELDT © Tees 🌾
Vir ons eerste drop van 2025 het ons 2 x nuwe boxy fit, bietjie meer oversized t-shirts in ons stal:

• Die groen 2.0 VELDT © tee
• Ons splinternuwe Off-white VELDT © tee

Ons super gewilde groen tee is terug in 'n 2.0 weergawe en ons nuwe Off-white tee spog met 'n limited edition Bloed & Yster print.

Beide gemaak van 100% organiese katoen
Beter fit, nuwe detail
Trots 🇿🇦

Beskikbaar aanlyn!

Going LIVE tomorrow, Tuesday 18 March 2025, 8:00VELDT©️First term drop4 x NEW products2 x first time products1 x brand n...
17/03/2025

Going LIVE tomorrow, Tuesday 18 March 2025, 8:00
VELDT©️
First term drop

4 x NEW products
2 x first time products
1 x brand new colour

👉 www.ilovebloemstore.co.za

27/11/2024

Ons BLACK FRIDAY SALE —> nou LIVE 🖤

50% af op alle VELDT©️ & I❤️BFN hoodies en crews
25% af op alle VELDT©️ & I❤️BFN caps en t-shirts

Ts& Cs:
▪️ Afslag slegs geldig vir die BLACK FRIDAY naweek
▪️ 27 November - 1 Desember 2024

LEKKER shop julle!

Address

49 Fritz Stockenstrom Street
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27514096500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I Love Bloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to I Love Bloem:

Share

Category